| Pond constuction questions | |
|
Author | Message |
---|
Jan
Posts : 156 Reputation : 0 Join date : 2009-02-01 Age : 74 Location : Johannesburg
| Subject: Pond constuction questions Sat Jan 02, 2010 1:07 pm | |
| A Happy new year and all the other good things to you, your family and your Koi!
I will appreciate your opinion on the following; 1. The feasibility of installing an underwater light in a Koi pond, low voltage of cause. I have not seen many ponds with these. 2. When using marbelite to coat a pond constructed of concrete block is it necessary to plaster the pond or will a cement bag wash with a waterproofing additive be sufficient before the marbelite coat?
Thanks |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Pond constuction questions Sat Jan 02, 2010 1:21 pm | |
| Light looks great and about R500 for 300W transformer and around R400 for light. Dont connect it to mains like I did. To late for christmas carols now and it will make a huge noise. |
|
| |
Jan
Posts : 156 Reputation : 0 Join date : 2009-02-01 Age : 74 Location : Johannesburg
| Subject: Re: Pond constuction questions Sat Jan 02, 2010 1:39 pm | |
| Hi Marius A friend of mine, a competent handy man I may add, did exactly that with his pool light and nearly electrocuted his wife who happened to enjoy a swim when he wished to turn the light on for the romantic atmosphere! NS Jammer om te hoor van jou terugslag, moet net nie dat dit jou onder kry nie. So leer ons almal. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Pond constuction questions Sat Jan 02, 2010 2:08 pm | |
| Ek is veronderstel om te geweet het van die lig, maar het dit by Builders gekoop en daar vir my gese dat dit 'plug a play' is. Lekker dom gewees en dit op krag gekoppel plaas van dat ek helder gedink het.
Nee, die Koi sal my nie onderkry nie en was my eie skuld dat hulle dood is. Elke sentimeter van die +-7000L QT was vol eiers, insluitende die waterval, filters.... elke area en baie was nie vrugbaar nie. Louise het my aanbeveel om kans te vat en groot visse oor te dra na groot dam, maar weereens het ek beter geweet en dit nie gedoen nie. Visse was maar 14ure in QT toe romanse plaasvind. Mens kan nie glo dat al daardie eiers die ammonia so kan opjaag selfs met watervervanging nie. So leer mens en volgende keer sal ek beter weet.
Builders hou 2 soorte 12V ligte aan. Die Kreepy produk se lig is verstelbaar met omtrent 45grade in alle rigtings en daar goedkoper produk wat net reguit skyn. Lyk mooi in dam en beide produkte het blou skerm voor die geseelde ligeenheid. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Pond constuction questions Sun Jan 03, 2010 4:16 pm | |
| Jan, Ek persoonlik dink dat 'n lig binne 'n Koi dam onprakties is, as gevolg van die alge-groei moet dit gereeld skoon gemaak word. Ligte buite -bo die dam is baie better...........as jou water skoon is Die marble-lite kan direk op die sementblok of steen "muur" aangebring word. |
|
| |
Jan
Posts : 156 Reputation : 0 Join date : 2009-02-01 Age : 74 Location : Johannesburg
| Subject: Re: Pond constuction questions Sun Jan 03, 2010 7:39 pm | |
| Mooi so Marius en dankie. Ek sal die lig doen en maar die lappe reg hou. Piet ek het vir jou antwoord gewag dankie ook. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Pond constuction questions Tue Jan 05, 2010 10:01 am | |
| Ek het 'n lig onder die water gesit op een van my ponds, en na 'n paar maande was ek moeg daarvoor om hom weekliks skoon te maak van alge. Huidiglik kan mens nie eers die lig sien nie, al sit ek hom aan.
'n Lig bo die water oppervlak skep baie beter atmosfeer met die refleksie van die lig bo op die watervlak. Ek het gevind dat 'n groen lig die beste atmosfeer skep.
'n Lig bo die watervlak is goedkoper, meer prakties en veiliger.
'n Lig onder die watervlak skep net 'n potensiele lekplek. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Pond constuction questions Tue Jan 05, 2010 12:31 pm | |
| Stem saam met Admin oor lig onder water.
Na 'n "Pond build" artikel op 'n USA forum en kamera wat onder water baie netjies geinstalleer was het ek by die keeper met PM navrae gedoen oor sy ondervinding. Na paar maande het hy dieselfe gevoel as wat gebeur met lig onder water en was die kamera nie eers meer in gebruik nie. Was ook reeds 2 maal gedurende die 12 maande vervang. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Pond constuction questions | |
| |
|
| |
| Pond constuction questions | |
|