Dankie vir die fotos, dit laat my dink.
Ek het gewerk op die volgende verduideliking by http://www.cnykoi.com/koiid/main.asp wat as volg lees:
Hikarimono is a group of single coloured metallic koi :
Platinum ogon is a metallic white koi.
Nezu ogon is a metallic silver grey koi.
Yamabuki ogon is a yellow-gold metallic koi.
Orenji ogon is a deep metallic orange koi.
Aka Matsuba is a red koi with black centres to its scales, creating a pine cone effect.
Ki Matsuba as above but yellow.
Kin matsuba is a metallic gold or orange koi whose scales have black centres, causing a pine cone effect.
Gin matsuba is the silver version
Die vertaling van "Aka" is tog rooi, en hierdie lady is eerder oranje.
Tog verwys baie mense na oranje vis as "Aka"
Dalk is dit 'n "Orenji Matsuba" of wat van 'n "Beni Hi Matsuba" (Beni Hi is metallic Oranje)
Aag wat, ek noem haar sommer 'n AkaKinOrenjiBeniHi Matsuba.
Sy is te swaar om uit te haal en normale nette is te klein, so ek het 'n sigaret boksie in die water gegooi, gewag dat sy verby swem, 'n foto geneem en 'n mate van beide geneem. Dan kom ek uit by 93 cm, maar dit is moontlik nie so akkuraat nie.