Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Where is everybody Fri Apr 24, 2009 11:31 am | |
| |
|
Guest Guest
| Subject: Re: Where is everybody Fri Apr 24, 2009 3:40 pm | |
| Hello........................hulle tel nog stemme |
|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Where is everybody Sat Apr 25, 2009 2:22 pm | |
| Meeste geslels in werkstyd en met vakansiedae het ek al gevind dinge is stiller op forums. Die winter speel ook 'n groot rol. Ons eerste reen het begin val in die Kaap en dit raak nou lekker koud. Mens spandeer nie meer so baie tyd met hulle koi hierdie tyd van die jaar nie en almal begin reeds hiberneer. My verkope is dramaties minder. Lekker pannekoek weer hier in die Kaap vandag. Het darem 'n paar koi in die reen verkoop vandag. Daar is nog mense wat bereid is om sopnat te word in belang van 'n paar koi. Sal vinnig onderdak fasiliteite moet skep vir die Kaapse dokter. |
|
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Where is everybody Thu May 21, 2009 8:14 pm | |
| Lyk vir my of almal krieket kyk of besig is met die Koi skou want niemand skryf iets hier nie. Sterkte met die naweek en ek glo die skou sal groot sukses wees |
|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Where is everybody Thu May 21, 2009 9:11 pm | |
| Reg Marius, kom nou net terug van die skou venue(09:08). Allle damme vol water en reg vir die geleentheid. Die skoukomiitee het hulle goed van hul taak gekwyt. Ou Wayne sit daar skoon uitgeput. |
|
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Where is everybody Thu May 21, 2009 9:43 pm | |
| Ek spot sommer want weet almal is besig met die skou, Skuus Wayne maar ek kan die volgende se - In Kiswahili (language of Tanzania and Kenya) they have a great word: 'Pole' (po-lay) its like the word 'sorry' but implies no guilt. Its best translated as 'my sympathies' Sterkte |
|
cam0
Posts : 200 Reputation : 0 Join date : 2009-03-06
| Subject: Re: Where is everybody Fri May 22, 2009 7:00 am | |
| |
|
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Where is everybody Fri May 22, 2009 10:19 pm | |
| Well, i'm home but the work continues....
Our laser printer has run out of cyan ink and now i have to fall back onto a bubblejet printer.....3 minutes per page and i still need to print 80 pages!!! 319 Fish entries this year - strange more pond entries than last year put not really more fish. I actually think its lts less fish than last year but i dont have the exact figures.
Ek dink die skou lyk baie goed al hoewel ek nie veel kon rondloop vandag nie. Ek was daar om 08:30 of al die admin goed aftelaai en moes to terug huis toe weer om my visses te gaan haal. Was terug by die site teen 10:00 en het reguit terug aan die werk geraak. (My eerste pie pie bruik was om 5 uur)
Bobby hou homself ook nogal fotograaf daar by die skou - dis lekker om almal so tesien saam werk. |
|
Sponsored content
| Subject: Re: Where is everybody | |
| |
|