Guest Guest
| Subject: CLEAR WATER Thu Apr 30, 2009 2:08 pm | |
| Hi, this is a video of my 10 000lt pond, only for Wayne and Marius. Moet 'n bietjie pronk Show me yours |
|
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: CLEAR WATER Thu Apr 30, 2009 3:07 pm | |
| Nee hel, ek dink my meisie moet tog maar hierdie naweek die straatverkoping hou en dam na swembad convert. Lyk baie goed Pieter. Moet by se, ek dink Jaco sal trots wees om van sy Koi in my dam te sien wat al die pad smile. Die water sal dalk helderder word as ek ophou karring en dam tyd gee om te mature. Klein 4000L ''goudvis dam''. Foto baie sleg |
|
Guest Guest
| Subject: Re: CLEAR WATER Thu Apr 30, 2009 3:17 pm | |
| Marius, Jaco is 'n goeie vriend van my, jy kan nie verkeerd gaan met sy vis nie, altyd gesond. Gaan juis die naweek by hom 'n draai maak om video van sy damme te skiet vir 'n CD, sal fotos plaas. |
|
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: CLEAR WATER Thu Apr 30, 2009 3:26 pm | |
| Wil ook einde Mei by hom draai maak en dinge uitkyk. Sal hom dringend moet bel en bankrekening nommer kry voor sy Koi dalk almal teen naweek verkoop word. Grap net, hy help my baie. Jy mag maar sy ''Skotse pomp hoed'' neem |
|
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: CLEAR WATER Thu Apr 30, 2009 10:51 pm | |
| Pieter - very nice! Why don't you inform the members what it takes to achieve water this clear 10 000l..I'm thinking two sand filters and a turnover of lets say 2.5 times per hour? minimum |
|