Hi Kierie
Koi kan baie hoe en baie lae temperatuur hanteer. Van 2 - 38 is hanteerbaar alhoewel hulle die beste doen tussen 18 en 26.
Hulle hou net nie van 'n daling van meer as 10 grade C binne 24 uur nie en dit kan gesondheidsprobleme veroorsaak.
Indien die temperatuur laer as 10 daal, moet jy nie meer kos gee nie.