vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: beligting in die nag Sun May 29, 2011 11:01 am | |
| my pond se beligting in die nag |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: beligting in die nag Sun May 29, 2011 11:02 am | |
| nog een |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: beligting in die nag Sun May 29, 2011 11:03 am | |
| . |
|
*Riaan*
Posts : 46 Reputation : 0 Join date : 2011-10-20 Location : Alberton
| Subject: Re: beligting in die nag Thu Oct 20, 2011 6:20 pm | |
| Dis 'n lekke size pond wat jy daar het!
Vragie - wat is die konsensus oor beligting binne in die water? Is dit steurend vir visse of kan dit hulle help om ekstra goggatjies en so aan te kry? |
|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: beligting in die nag Fri Oct 21, 2011 6:52 am | |
| - Rooster wrote:
- Dis 'n lekke size pond wat jy daar het!
Vragie - wat is die konsensus oor beligting binne in die water? Is dit steurend vir visse of kan dit hulle help om ekstra goggatjies en so aan te kry? Dink nie dit is steurend vir die vis nie, maar is totaal onprakties want met die lig in die water, groei die glas toe met alge binne enkele dae en het die lig geen effek meer nie. |
|
Sponsored content
| Subject: Re: beligting in die nag | |
| |
|