The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
Dimilin electricity pumps show baytril western cape babies Bead face bubble salt growth 2011 clinofish shape dealers small dropsy pond food foam plants filter plant SPOTS
Latest topics
» New member, hallo everyone
24/7 Filtrering EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
24/7 Filtrering EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
24/7 Filtrering EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
24/7 Filtrering EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
24/7 Filtrering EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
24/7 Filtrering EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
24/7 Filtrering EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
24/7 Filtrering EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
24/7 Filtrering EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 24/7 Filtrering

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

24/7 Filtrering Empty
PostSubject: 24/7 Filtrering   24/7 Filtrering EmptyTue Mar 17, 2009 1:01 pm

Hallo almal en dankie solank vir julle hulp.

Ek gaan nou 'n baie dom vraag vra:
Kan 'n mens jou dam se sirkulasie/filtrering deur die nag afskakel? 'n Vriend van my wonder hieroor omdat hy bietjie krag wil spaar. SĂȘ nou maar 'n mens sit bv 'n Normally Closed lig sensitiewe skakelaar op sodat die hele pomp-ding aanskakel sodra dit lig word en weer afskakel sodra dit donker word?
Dit skakel dan alles behalwe die visse af ;-)

Groetnis,
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

24/7 Filtrering Empty
PostSubject: Re: 24/7 Filtrering   24/7 Filtrering EmptyTue Mar 17, 2009 1:58 pm

Hi Deon

Skuus maar ek is ook maar nuut en het self baie vrae. Ek dink nie dit is goeie idee om pompe af te skakel nie. Die goeie bakterie sal dood begin gaan as daar vir 'n ruk nie suurstof en beweging is nie. Sal broeiplek vir slegte bakterie wees en ek glo nie jou visse sal baie daarvan hou nie.
Ek sit tans met dieselfde probleem. Doen kontrak werk in Tanzania en vanoggend het my verloofde my gebel en gese dat my waterval baie lek. Seker so 5000L in een dag. Ek het 'n air pump wat suurstof in my 4 filter chambers gee en ook so 2 air stones in my dam. Die air stones was egter vuil en verstop, so ek het dit weg gegooi met my laaste besoek by die huis. Vanoggend wou ek vinnig nuwes laat kry in Bloem sodat daar herstel werk aan die waterval gedoen kan word,maar tot my skok ontdek dat geen plek in Bloem voorraad het nie. Moes inderhaas op internet bestel, so werk sal moet wag tot more.
Het my dam te vinnig gebou want het net 2 weke tot my beskikking gehad. Lyk my waar die waterval geheg is aan die filters / en of dam het dit nie goed genoeg gebind nie. Haastige hond verbrand sy mond soos hulle se. Te veel aandag gegee aan filters wat diep fondasie het en brick force tussen elke laag stene het, maar al die 'add-ons' het ek afgeskeep a.g.v min tyd.(het als selfs gedoen aangesien ek dit geniet, maar ek is in die elektonika en nie 'n bouer nie)
Back to top Go down
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

24/7 Filtrering Empty
PostSubject: Re: 24/7 Filtrering   24/7 Filtrering EmptyTue Mar 17, 2009 2:03 pm

Thanx Marius. Jou antwoord maak sin.

Sterkte met die waterval se herstel. 5000L/dag is baie water. Shocked

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

24/7 Filtrering Empty
PostSubject: Re: 24/7 Filtrering   24/7 Filtrering EmptyTue Mar 17, 2009 3:59 pm

Goeie antwoord Marius, net om by telas.

Koi het die pomp meer nodig in die aand as in die dag omdag plante (sluit alge in) suurstof gebruik gedurende die nag...so in die nag gaan jou koi kompiteer met die plante vir suurstof. Jy kan miskien 'n bietjie krag spaar deur jou UV in die aand aftesit maar dis seker maar die beste wat meeste kan doen.

Deon wat is jou vriend se setup? Pomp size, water volume, lug pompe?

Wayne
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Sponsored content




24/7 Filtrering Empty
PostSubject: Re: 24/7 Filtrering   24/7 Filtrering Empty

Back to top Go down
 

24/7 Filtrering

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Filtrering nie lekker nie.
» Wil filtrering verbeter

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-