The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
foam filter SPOTS dropsy face clinofish electricity food 2011 Dimilin baytril pumps growth western plants babies plant salt shape dealers bubble cape small Bead show pond
Latest topics
» New member, hallo everyone
Visse vrek gedurende September EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Visse vrek gedurende September EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Visse vrek gedurende September EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Visse vrek gedurende September EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Visse vrek gedurende September EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Visse vrek gedurende September EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Visse vrek gedurende September EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Visse vrek gedurende September EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Visse vrek gedurende September EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Visse vrek gedurende September

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Visse vrek gedurende September Empty
PostSubject: Visse vrek gedurende September   Visse vrek gedurende September EmptyWed Sep 12, 2007 11:30 am

Toe ek Saterdagoggend by my dam kom het een van my visse dood rond gedryf
Ek het toe die dam met Potassium Pernanganate ge"shock" (60 ml/3000liter) en beplan 'n opvolg behandeling vir e.k Vrydag.
Wat is jou mening oor wanneer ek nuwe visse sal kan byvoeg?

Antw:

Die feit dat 'n vis doodgegaan het is 'n aanduiding dat daar 'n probleem met jou dam is. Die ideaal sou wees om hulle te skraap en die skraping te toets onder 'n mikroskoop om te bepaal of en indien wel, watter tipe. Die kanse dat dit 'n parasiet is, is baie groot maar dit sal bloot jou sekondere probleem wees, want indien jou water kondisie goed was, behoort jy nie 'n probleem met parasiete te hê nie. Miskien is jou nitriete baie hoog. Dit is tipies vir September want die visse begin om baie te eet, jy het dalk winter "sludge" in jou water, maar daar is nog baie min Nitrobacter (bakterie) in jou filter om dit uit te sorteer, want Nitrobacter neem 'n rukkie om te groei na die winter. Ek stel voor jy toets jou water vir nitriete.

September veroorsaak gereeld 'n kettingreaksie, die nitriete klim die hoogte in as gevolg van die winter "sludge" en die feit dat hulle baie eet voordat die goeie bakterie teenwoordig is, die visse se imuniteit is baie laag na die winter, die twee saam veroorsaak dat die parasiete 'n vatplek kry op die visse en met rasseskrede toeneem, en dit gaan oor in 'n bakteriële infeksie want die parasiete veroorsaak toegang tot die ingewande van die vis en die visse begin vrek weens inwendige bakteriele infeksie.

Potassium is baie effektief, maar nie teen inwendige bateriele infeksie nie) en dit hang af van hoeveel organiese materiaal jy in jou pond gehad het. Die water moes ten minste 6 uur pienk/rooi bruin gebly het, om byvoorbeeld Fluke uit te sorteer en jy benodig gewoondlik vier behandelings van potassium om dit te bereik, afhangende van die hoeveelheid organiese materiaal. Dit sou ook 'n goeie idee wees om jou sout te verhoog tot 4 kg/1000 liters. Dit sal 'n sekondere bakteriele infeksie afweer en gee ook vir die visse 'n ekstra "mucus" laag om hulle te beskerm teen parasiete en bakterie.

Jy meld 'n dosis van 60 ml/3000 liter. Dit hang af van die konsentrasie wat jy gebruik het. Potassium is kristalle wat gemeng word met water, so dit hang af met hoeveel water is hoeveel potassium gemeng om die 60 ml saam te stel.

Herhaal die behandeling (gebruik die dosis soos aangedui op jou konsentrasie) totdat jy die 6 uur tydperk bereik het en slaan elke keer 'n dag of twee oor tussen behandeling. Jy hoef nie te wag tot Vrydag nie. In suiwer formaat gebruik mens 2.65 gram per 1000 liters (een gelyk teelepel per 2000 liters) Dit sal parasiete en swak bakterie uitsort(maar ook jou goeie bakterie doodmaak, so daaglikse water toetse is belangrik op hierdie tydstip). Opvolg behandeling na 'n week is noodsaaklik want jou eerste behandeling sou nie die ongebore parasiete doodgemaak het nie. Die korrekte dosis is uiters belangrik in die geval van Potassium want dit oksideer enige organiese materiaal en is nie 'n gifstof soos algemeen aanvaar nie en kan die vis laat vrek indien oksidasie te lank neem. Jy wil nie jou Koi laat oksideer nie. Very Happy

Indien jy nuwe vis koop, behoort jy in elk geval nuwe vis te kwarantyn. My voorstel is, kry vir jou 'n kwarantyn fasiliteit waarin jy nuwe aankope sit en stelselmatig gewoond maak aan jou pond se water, jou visse se bakterie(deur een van jou pond se visse ook daarin te plaas) en jou toestande.

Ek verkoop 1100 liter traliewerk portapools vir die doel @ kosprys, R 350.00. Na kwarantyn pak jy dit net op en gebruik dit weer later vir verdere aankope of wanneer jy 'n siek vis afsonderlik moet behandel.(hospitaal fasiliteit) of miskien selfs babas wil grootmaak na 'n spawning.

Groete

Paul
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Guest
Guest



Visse vrek gedurende September Empty
PostSubject: Re: Visse vrek gedurende September   Visse vrek gedurende September EmptyWed Oct 10, 2007 11:00 am

Paul,

net om by te voeg:-
Potassium Pernanganate ............tussen 2,5 en 3,0g per 1000lt is 'n goeie dosis teen parasiete.
Ek sal voorstel dat die sout 24uur voordat die PP toegedien word in die dam gegooi word.......................teen 5kg per 1000lt.
Maak net doodseker van die liters water in jou dam!
(Wees gewaarsku dat die swak visse die gees gaan gee)

Die beste is om maar eers te skraap en te kyk waarvoor behandel moet word.

Ek gebruik die afgelope twee jaar garlic in my kos en voer dit vir my Koi sodra die temp. 16*c word, vir ongeveer twee maande. Vandat ek dit voer het ek nog geen parasiete op my Koi, begin somer gehad nie.

Pieter
http://southafricankoi.11.forumer.com


Last edited by on Wed Oct 10, 2007 3:52 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Erwee1



Posts : 64
Reputation : 0
Join date : 2007-07-25
Location : Cape Town

Visse vrek gedurende September Empty
PostSubject: Re: Visse vrek gedurende September   Visse vrek gedurende September EmptyWed Oct 10, 2007 11:36 am

Pieter J de Villiers wrote:

Ek gebruik die afgelope twee jaar garlic in my kos en voer dit vir my Koi sodra die temp. 16*c word, vir ongeveer twee maande. Vandat ek dit voer het ek nog geen parasiete op my Koi, begin somer gehad nie.

Hi Pieter
Hoe voeg jy die knoffel by die viskos? Rou-gemaal en dan skud jy die bak met kos met die knoffel in om die korrels te bedek?
Hoeveel knoffel?
Erwee
Back to top Go down
Guest
Guest



Visse vrek gedurende September Empty
PostSubject: Re: Visse vrek gedurende September   Visse vrek gedurende September EmptyWed Oct 10, 2007 11:50 am

Erwee,

http://southafricankoi.11.forumer.com
As jy na die site toegaan kan jy alles lees hoe ek dit doen.
Soek onder KOI HEALTH > GARLIC.

Lidmaatskap is vry........................sluit net aan!

Pieter
South African Koi Industry Forum
http://southafricankoi.11.forumer.com
Back to top Go down
Erwee1



Posts : 64
Reputation : 0
Join date : 2007-07-25
Location : Cape Town

Visse vrek gedurende September Empty
PostSubject: Re: Visse vrek gedurende September   Visse vrek gedurende September EmptyWed Oct 10, 2007 11:53 am

Pieter J de Villiers wrote:
Erwee,

http://southafricankoi.11.forumer.com
As jy na die site toegaan kan jy alles lees hoe ek dit doen.
Soek onder KOI HEALTH > GARLIC.

Lidmaatskap is vry........................sluit net aan!

Pieter
South African Koi Industry Forum
http://southafricankoi.11.forumer.com

Het hom so, dankie.
Back to top Go down
Phillip



Posts : 26
Reputation : 0
Join date : 2007-07-27

Visse vrek gedurende September Empty
PostSubject: Re: Visse vrek gedurende September   Visse vrek gedurende September EmptyTue Aug 26, 2008 11:07 am

What is the best way to prevent problems during spring. Every year I encounter some problems during September.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Visse vrek gedurende September Empty
PostSubject: Re: Visse vrek gedurende September   Visse vrek gedurende September EmptyTue Aug 26, 2008 11:43 am

At this stage of the year, it is vital to maintain excellent husbandry and if you are overstock, this is the time to get rid of the low quality fish.

During September, the water temperatures fluctuate dramatically and that causes stress. The immune system of the fish are at it's lowest. Bacteria and parasites comes to life and very active, multiplying due to the warmer temperatures. The Nitrobacter and Nitrosomonas is not at full strength yet, and your water tends to build up ammonia and nitrites because of the lack of Nitrobacter and Nitrosomonas.

My advice for August/September:

1 Keep feeding low and only start using high protein diets at the end of September;
2 Put salt in your pond to create a mucus coat around the fish and limit the negative effects of possible nitrite spikes;
3 Lower your bacterial count with either Virkon S, Potassium or Acriflavine; (low dosage, only to lower the count)
4 Clean your filters before September. Get rid of all that winter sludge;
5 Boost your filters a bit with Bioboost of similar product;
6 Monitor your Ammonia and Nitrites more regularly;
7 Increase your water changes a bit to maintain low bacterial counts;
8 Replace your UV tube if older than 12 months. Algae are now going to start blooming.
9 Monitor your koi more carefully and more regularly for any signs of parasites or bacterial infection and treat immediately if necessary.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Sponsored content




Visse vrek gedurende September Empty
PostSubject: Re: Visse vrek gedurende September   Visse vrek gedurende September Empty

Back to top Go down
 

Visse vrek gedurende September

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» VIS VREK
» My Dam en Visse
» Bobby's new pond
» Het ons te veel visse?
» Hoekom skuur visse teen bodem?

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: FAQ-