The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
pond growth shape skin dropsy bubble filter pumps Bead SPOTS Dimilin baytril babies dealers food salt foam face western cape electricity show plant 2011 white plants
Latest topics
» New member, hallo everyone
Koi was eers in emmers vervoer EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Koi was eers in emmers vervoer EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Koi was eers in emmers vervoer EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Koi was eers in emmers vervoer EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Koi was eers in emmers vervoer EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Koi was eers in emmers vervoer EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Koi was eers in emmers vervoer EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Koi was eers in emmers vervoer EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Koi was eers in emmers vervoer EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Koi was eers in emmers vervoer

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Koi was eers in emmers vervoer Empty
PostSubject: Koi was eers in emmers vervoer   Koi was eers in emmers vervoer EmptyWed Nov 12, 2008 2:51 pm

Kon hulle nie destyds dink aan plastiek sakke nie?

Julie 1988, Die Burger

Visse te koop in Kompanjiestuin
Deur HANNES MALAN, Stadsverslaggewer 'n GOUDVISSIE is 'n rustige dingetjie om in 'n sitkamer aan te hou. Baie mense sal voel die ou goedjies se rustige bewegings streel hulle in die gejaagde stadslewe van vandag. Hier kom nou 'n kans om enetjie aan te skaf. Die Kaapse stadsraad verkoop môre-oggend in die Kompanjiestuin hul oortollige goudvissies. Die verkoping begin om 9 vm. en geskied in die geurige atmosfeer van die roostuin. Jy sal jou lengte en kleur kan kies - byna soos gordyne in 'n nuwe huisvestingsprojek - en glo teen billike pryse. Maar jy sal nie meer as drietjies kan koop nie. Vissie-liefhebbers moet hul eie houers saambring. Miskien sal 'n groot plastiekemmer geskikter wees as 'n glasbolbak wat so maklik breek. As jy van groot Japanse koi's hou - van so 300 mm - sal jy R70 stuk moet uithaal. Groteres kos R100. As dit duur klink, onthou: in winkels kos die pragvissies baie meer. Die koi is die soetste troeteldiertjies, omdat hulle so mak word. Hulle eet uit jou hand. Jy kan 'n koi ook leer om nader te swem, sodat jy sy kop kan krap. So stil-stil kan 'n koi tot 'n meter lank word en naderhand 10 kg weeg. Hulle word oud en nuuskierig en hou jou altyd uit die water dop. Elke jaar wanneer die visdamme skoongemaak word, word goudvissies verkoop. Gewoonlik in September, maar vanjaar vroeër, om hulle 'n langer broeiseisoen te gee. In die verlede het kinders en ma's en pa's byna oormekaar geval om vissies te koop. Kom dus vroeg, want baie kopers is ook vistelers met baie geld. Heel klein goudvissies van sowat 75 mm (3 dm) kos R3 50 stuk; middelslag van 75 mm tot 100 mm (tot 4 dm) R5,50 en grotetjies, van 125 mm (5 dm) en groter R7. Die klein koi'tjies van sowat 75 mm kos ook R3,50 stuk en middelslag (75 mm tot 100 mm) R5,50, maar die groteres, wat al baie nuuskierig is, haal (300 mm) R70 elk. Die heel grootste makkes van langer as 300 mm kos op hul nuuskierigste R100 stuk. Die vissies wat verkoop gaan word, is gister gevang. Party word gehou en vir hulle word die spuitfonteine ook sommer skoongeskrop en waterlelies oorgeplant. Soms word party uitgeruil om nuwe bloedlyne te kry, want met te veel inteling kom altyd probleme - wie wil nou 'n vissie hê wat jou nie uit pure nuuskierigheid dophou nie? En wat gaan jy maak as 'n koi na jou vinger hap as jy hom vir 'n krummeltjie middagete nader roep?
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
 

Koi was eers in emmers vervoer

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Interesting facts about koi :: Did you know?-