The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
filter show barley dropsy face baytril Trickle SPOTS dealers water foam bubble babies pond food Bead growth salt plants 2010 shape clinofish western pumps 2011 cape
Latest topics
» New member, hallo everyone
Wil filtrering verbeter EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Wil filtrering verbeter EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Wil filtrering verbeter EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Wil filtrering verbeter EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Wil filtrering verbeter EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Wil filtrering verbeter EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Wil filtrering verbeter EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Wil filtrering verbeter EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Wil filtrering verbeter EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Wil filtrering verbeter

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Wil filtrering verbeter Empty
PostSubject: Wil filtrering verbeter   Wil filtrering verbeter EmptyFri Oct 31, 2008 8:29 am

Hallo almal en dankie solank vir julle hulp.

Ek wil graag die filtrering van my dam verbeter.
Ek wil iets met my settlement chamber doen.
Die water kom van die bottom drain met 'n 110mm pyp na die bottom drain wat ±1 000L water hou. Vandaar trek by 0.75kW pomp die vanaf ±50mm van onder die wateroppervlak na die filter.
Is daar iets wat ek in die settlement chamber kan sit om solank van die solids op te vang voor dit in die pompmandjie beland?

Dankie solank vir julle raad.
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Colyn

Colyn

Posts : 413
Reputation : 0
Join date : 2008-04-21
Age : 72
Location : Nelspruit

Wil filtrering verbeter Empty
PostSubject: Re: Wil filtrering verbeter   Wil filtrering verbeter EmptyFri Oct 31, 2008 9:21 am

Sit vir ons bietjie fotos op dat ons kan sien hoe lyk jou system.
Back to top Go down
http://forum.tripwired.co.za/index.php
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 58
Location : Odendaalsrus Freestate

Wil filtrering verbeter Empty
PostSubject: Re: Wil filtrering verbeter   Wil filtrering verbeter EmptyFri Oct 31, 2008 10:03 am

Borsels sal werk
Back to top Go down
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Wil filtrering verbeter Empty
PostSubject: Re: Wil filtrering verbeter   Wil filtrering verbeter EmptyFri Oct 31, 2008 10:11 am

Thanx julle, ek sal die borsels probeer. Ek het ook daaraan gedink maar was nie seker nie. Het almal se ervaring en kennis nodig gehad.

Nogmaals dankie.
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 58
Location : Odendaalsrus Freestate

Wil filtrering verbeter Empty
PostSubject: Re: Wil filtrering verbeter   Wil filtrering verbeter EmptyFri Oct 31, 2008 10:15 am

Onthou om dit een maal per week in die Somer te was.
Groete
Back to top Go down
albie

albie

Posts : 309
Reputation : 0
Join date : 2008-03-31
Age : 64
Location : Kempton Park, South Africa

Wil filtrering verbeter Empty
PostSubject: Re: Wil filtrering verbeter   Wil filtrering verbeter EmptySun Nov 30, 2008 1:59 pm

Ek het 'n geweldige kombinasie van filters, maar wat vir my gehelp het was om die settlement chamber met 'n muur in 2 te verdeel, maw die water vloei van onder, oor die muur en ek suig weer van ongeveer die helfde van die diepte van die 2e chamber. Dit maak seker nie sin nie, hoop die fotos help, maar my sisteem het intussen verander!!!

Wil filtrering verbeter Scan0001

Wil filtrering verbeter IMGA0865

Maar my beste aankoop was 'n lae druk pomp, wat deur hoeveel sisteme vloei oa 'n "klein trickle tower" en 'n bak met plante.

Hierdie somer is my water glashelder.
Albie
Back to top Go down
David Coetzee

David Coetzee

Posts : 232
Reputation : 0
Join date : 2009-03-31
Age : 55
Location : Randburg

Wil filtrering verbeter Empty
PostSubject: Re: Wil filtrering verbeter   Wil filtrering verbeter EmptyFri Apr 03, 2009 8:22 am

Daai trek van water vanaf die bottom drain direk na die swimming pool filter toe is 'n groot probleem. Die bottom drain moet eers settlement chamber toe gaan, Trek dan jou water van die settlement chamber af. Dit werk baie better.

Ook as iets verkeerd loop gaan jy jou hele pond droog maak.
Back to top Go down
Sponsored content




Wil filtrering verbeter Empty
PostSubject: Re: Wil filtrering verbeter   Wil filtrering verbeter Empty

Back to top Go down
 

Wil filtrering verbeter

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-