The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
clinofish dropsy plant SPOTS face dealers foam bubble food Dimilin baytril small filter electricity cape babies shape growth pond Bead salt plants western 2011 show pumps
Latest topics
» New member, hallo everyone
Wanneer moet ek backwash? EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Wanneer moet ek backwash? EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Wanneer moet ek backwash? EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Wanneer moet ek backwash? EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Wanneer moet ek backwash? EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Wanneer moet ek backwash? EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Wanneer moet ek backwash? EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Wanneer moet ek backwash? EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Wanneer moet ek backwash? EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Wanneer moet ek backwash?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Wanneer moet ek backwash? Empty
PostSubject: Wanneer moet ek backwash?   Wanneer moet ek backwash? EmptySun Oct 19, 2008 3:19 pm

Hallo almal en baie dankie solank vir die hulp.

Na die vorige raad het ek vinnig die UV-ligte (30 & 15W) vervang en hoop nou vir die beste.

Hoe gereeld moet ek backwash? Ek verstaan dat wanneer 'n mens backwash, jy weer vars water intap met 'n klomp goed in waarvan alge hou. Ek verstaan ek sal die pompmandjie gereeld moet skoonmaak; myne het binne 5 dae heeltemal toe ge-alg.

Sal graag wil hoor wat julle dink.
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Wanneer moet ek backwash? Empty
PostSubject: Re: Wanneer moet ek backwash?   Wanneer moet ek backwash? EmptyMon Oct 20, 2008 9:05 am

In die winter, ten minste elke twee weke;
In die winter, ten minste 10% van jou totale volume elke twee weke;

In die somer, ten minste elke week;
In die somer, ten minste 10% van jou totale volume per week;

In die somer kan dit nodig wees om elke derde dag te backwash afhangende van die hoeveelheid alge en ander organiese materiaal in jou dam. Die effektiwiteit van jou UV speel 'n rol, die effektiwiteit van jou biologiese filter speel 'n rol, byvoorbeel hoeveel 'solids" word verwyder voordat die water by die sandfilter kom, temperatuur speel 'n rol en natuurlik die hoeveelheid kos wat jy gee. So ook die grote van jou sand/gruis in die sandfilter. Hoe fyner die sand, hoe meer moet jy backwash.

Elke dam sal anders wees. Hou jou watervloei dop, en sodra jy merk dit neem af, doen 'n backwash.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Wanneer moet ek backwash? Empty
PostSubject: Re: Wanneer moet ek backwash?   Wanneer moet ek backwash? EmptyMon Oct 20, 2008 9:37 am

Dankie Paul.

Waardeer jou moeite met die antwoord.

Ek was net bang ek backwash dalk te veel. Ek hou maar die pomp-mandjie dop. Die afgelope week het die mandjie binne 3 dae heeltemal volg alg gegroei of alg opgevang.

Ek het ±4-5mm sand in my KOI 3 sandfilter.

Kan 'n mens te min sand inhê? Die sandvlak is omtrent my volle hand se lengte onder die bo-kant van die pyp wat van onder kom (hoop jy verstaan my poging om te verduidelik.)

Dankie weer baie vir jou hulp.
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Wanneer moet ek backwash? Empty
PostSubject: Re: Wanneer moet ek backwash?   Wanneer moet ek backwash? EmptyMon Oct 20, 2008 10:15 am

As die vlak van die sand te hoog is, spoel sand soms uit by die backwash pyp en kan selfs 'n verstopping veroorsaak. Indien te laag, beinvloed dit die effektiwiteit.

Joune klink fine. Onthou om die sand te roer elke keer as jy backwash. Ek het 'n piksteel by elkeen van my sandfilters. Dit werk lekker om die "crust" op te breek en "diep te delf" om al daai gemors wat aan die sand kleef los te maak. 'n Piksteel "lever" lekker al om die rante.

Een keer 'n jaar haal ek al die sand uit en was dit goed en vul aan want oor 'n tydperk van 'n jaar verloor jy van jou sand.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Wanneer moet ek backwash? Empty
PostSubject: Re: Wanneer moet ek backwash?   Wanneer moet ek backwash? EmptyMon Oct 20, 2008 1:29 pm

Dankie weer, Paul.

Ek keer sommer die sand met my hand om elke keer wanneer ek backwash.

Lekker KOI.

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Sponsored content




Wanneer moet ek backwash? Empty
PostSubject: Re: Wanneer moet ek backwash?   Wanneer moet ek backwash? Empty

Back to top Go down
 

Wanneer moet ek backwash?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-