Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Topical Treatment Fri Sep 24, 2010 9:51 pm | |
| I came across this today and was wondering, it certainly looks like something good to me. I like it particularly as it contains a healing substance as well, not just an antibacterial ointment. What do You guys think.
Last edited by Neville on Sat Sep 25, 2010 3:28 pm; edited 1 time in total |
|
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Topical Treatment Sat Sep 25, 2010 12:47 pm | |
| As dit op die wond bly in die water kan dit beslis werk. Ek weet mond of oog salf werk ook goed want dit los nie op in water nie. |
|
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Topical Treatment Sat Sep 25, 2010 3:19 pm | |
| H Jaco, Ek het die salf sommer aan my hand gesmeer en kon dit nie in sterk lopende water enigsins af kry nie so ek glo dit sal nogal n rukki bly sit. Jy weet al die ander goed spreek die bakteriese infeksie aan maar niks help om die wond te genees nie, waar die salf juis n genesings middel ook bevat. Ek het gelukkig nie n siek vis om op te toets nie. |
|
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Topical Treatment Sun Sep 26, 2010 7:52 pm | |
| stuur vir my dan toets ek dit vir oom |
|
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Topical Treatment Sun Sep 26, 2010 8:30 pm | |
| Sal so maak Frans ek sal more vir jou vrou gee as ek die dam gaan haal.
|
|
Sponsored content
| Subject: Re: Topical Treatment | |
| |
|