| Chris Van Tonder's new pond - Table View | |
|
Author | Message |
---|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 9:25 am | |
| Nice view from Chris's lounge. The water is green due to the fact that I have added some Acriflavine just before taking the photo (with my phone), preventing you to see some big stunning show winners. However, it is normally crystal clear. 50 000 liters, 2,2 m deep. Not bad for a "brand new" hobbyist. Will post better photo's in due course. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 9:49 am | |
| I've heard alot about chris's pond. Post more pics please and give us the full tour. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 1:45 pm | |
| Haai!
Hoekom is al julle manne in die Kaap se damme bedek met nette? Is daar problemme met roof voels? |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 1:51 pm | |
| Nee jong, dit is seker maar meer om die bergies uit mens se dam tehou...wel hier by my in elk geval.
Sal see voels kois probeer vang? Ek het al 'n paar keer in die verlede pelikane oor my huis gesien vlieg..dit het my nogal laat worry...
Wayne |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 1:58 pm | |
| Wayne, ek is naby aan die see en die seemeeue vlieg gedurig oor my ponds en sal nooit 'n koi gryp nie. So ook die pelikane. Elke middag kom daar 'n stuk of 30 oor my huis gevlieg. Hulle breek ook nooit hul formasie, al sien hulle kos in die vlug.
Maar ja, Herons, Kormarante en Kingfishers het ons baie as gevolg van die Rietvlei dam, en in Table View soek jy moeilikheid sonder nette. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 2:30 pm | |
| Op hierdie onderwerp, het enige iemand al gehoor van 'n arend wat koi vang in 'n residensiele gebied? Ons het arende in die Table View omgewing, en wonder of hulle ooit sal toeslaan. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 3:49 pm | |
| Is daar nie nog fotos van chris se dam nie? Waar is die filter setup en daai dinge. Ek hoor hy spog so oor sy skou kwaliteit visse....Waar is die fotos. |
|
| |
Eugen
Posts : 110 Reputation : 0 Join date : 2008-01-29 Age : 51 Location : Parow,Cape Town
| Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 6:40 pm | |
| ek glo nie arende sal jou koi sommer kan vang nie die spaasie is te klein hulle duik nie kom meer van n afstand af en gryp die vis |
|
| |
Rezanne
Posts : 64 Reputation : 0 Join date : 2008-01-15
| Subject: Vry soos 'n arend Wed Sep 03, 2008 3:19 pm | |
| - Admin wrote:
Op hierdie onderwerp, het enige iemand al gehoor van 'n arend wat koi vang in 'n residensiele gebied? Ons het arende in die Table View omgewing, en wonder of hulle ooit sal toeslaan. Ek dink nie dit sal sommer gebeur nie: in Table View-omgewing het ek nog net bruinslangarende (brown snake eagle) gesien. Hulle jag gewoonlik vanaf 'n sitplek, selde in vlug en maak meesal jag op slange. Maar soos die spreekwoord lei: daar's altyd 'n eerste keer. |
|
| |
Rezanne
Posts : 64 Reputation : 0 Join date : 2008-01-15
| Subject: Visvretende roofvoëls Fri Sep 05, 2008 2:41 pm | |
| Hierdie stap ietwat van Chris se dam af weg; so verskoon asb.
My Voëlgids van Suider-Afrika (Lapa-uitgewers) stel dit soos volg:
Die visarend jag meesal van 'n sitplek af. Hy sweef af na vis wat by die oppervlak voed, gryp dit, lig dit uit die water en vlieg daarmee weg.
Die visvalk jag gewoonlik in vlug. Hy vlieg 20 - 30 m bo die water terwyl hy om die beurt sy vlerke kalp en weef. Fladder dikwels vir 'n rukkie nadat hy 'n vis gewaar het en plons-duk dan. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Thu Oct 30, 2008 10:13 am | |
| Two more photos: 47 500 liters |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Thu Oct 30, 2008 10:50 am | |
| Van wat ek kan sien op die photo lyk die kleure van die kohaku's stunning. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Fri Oct 31, 2008 10:03 am | |
| |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View | |
| |
|
| |
| Chris Van Tonder's new pond - Table View | |
|