Posts : 128 Reputation : 7 Join date : 2011-10-17 Age : 40 Location : Nelspruit
Subject: Measuring bowl Thu Jan 23, 2014 7:01 am
Measuring bowl with ruler.
any ideas where I can get one of these and at what price?
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: Measuring bowl Thu Jan 23, 2014 8:34 am
ek het hier by ons een sommer gekoop by westrand pack dis een van daai wat wielejies onner het maar hy is ten minste blou ek het by pieter laas `n sticker gekry vir hom
nardus
Posts : 128 Reputation : 7 Join date : 2011-10-17 Age : 40 Location : Nelspruit
Subject: Re: Measuring bowl Thu Jan 23, 2014 11:05 am
Jy het nie dalk n foto nie?
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: Measuring bowl Thu Jan 23, 2014 12:08 pm
ne dis `n vierkantige een ek vervoer my vis met `n pompie binne in ook met hom
nardus
Posts : 128 Reputation : 7 Join date : 2011-10-17 Age : 40 Location : Nelspruit
Subject: Re: Measuring bowl Thu Jan 23, 2014 12:52 pm
ek het al n paar bakke gekry wat kan werk maar noouit een wat n mooi blou is nie.
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: Measuring bowl Thu Jan 23, 2014 5:31 pm
myne is maar donker blou weet nie of hy die regte kleur is nie maar hy doen maar vir my doeleindes die regte bakke is te duur vir my
nardus
Posts : 128 Reputation : 7 Join date : 2011-10-17 Age : 40 Location : Nelspruit
Subject: Re: Measuring bowl Fri Jan 24, 2014 6:31 am
Dit is presies hoe ek ook voel.
daai bakke lyk of dit baie lekker werk maar as die prys nie reg is nie. Dan wil ek hom nie he nie.
Veral as ek voel die prys is bietjie uitbuiterig.
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: Measuring bowl Fri Jan 24, 2014 1:22 pm
westrand pack verkoop die starage bins selle kleur teen helfte die prys
nardus
Posts : 128 Reputation : 7 Join date : 2011-10-17 Age : 40 Location : Nelspruit
Subject: Re: Measuring bowl Fri Jan 24, 2014 3:58 pm
Dankie ek sal bietjie werk maak en kyk of ek een kan kry.
Ek bly in Nelspruit so hier is nie so baie winkels nie.