The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
vacuum supaverm electricity pump nexus cape dealers babies western filter Bead dropsy disease airlift spawn sealer List media lice soragoi Bobby shimmies SPOTS BLACK pumps Waterplants
Latest topics
» Help! What do o do with fry??
Vegetariėrs vermoor plante Icon_minitimeSat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Vegetariėrs vermoor plante Icon_minitimeFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Vegetariėrs vermoor plante Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Vegetariėrs vermoor plante Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
Vegetariėrs vermoor plante Icon_minitimeFri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
Vegetariėrs vermoor plante Icon_minitimeSat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
Vegetariėrs vermoor plante Icon_minitimeSun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
Vegetariėrs vermoor plante Icon_minitimeWed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
Vegetariėrs vermoor plante Icon_minitimeTue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

October 2019
MonTueWedThuFriSatSun
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031   
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Vegetariėrs vermoor plante

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Rezanne



Posts : 66
Reputation : 0
Join date : 2008-01-15

Vegetariėrs vermoor plante Empty
PostSubject: Vegetariėrs vermoor plante   Vegetariėrs vermoor plante Icon_minitimeMon Jul 14, 2008 4:33 pm

Vegetariėrs vermoor plante – Holm in nuwe boek

Hartbeespoort. - “Nou ja, ek beskou vegetariėrs as plantmoordenaars.
“(Hulle is) erger as vleiseters, want hulle pik op die mees weerlose wesens, wat nie eens kan skree of weghol nie.”

Dié tipe uitlatings is aan die orde van die dag in die nuutste boek van prof. Erik Holm, bekende entomoloog, wetenskaplike en skrywer. Dié boek, Natuur-lik, is gister in Hartbeespoort bekend gestel.

Dit is ’n bundel van Holm se gewilde Beeld-rubriek, Wźreld om ons, wat die afgelope vier jaar gereeld gepubliseer is. “En enkele nuwes wat ek goedgedink het om by te voeg,” sź Holm.

Die idee vir die boek het ontstaan vanweė die groot aantal navrae wat hy na aanleiding van die rubriek ontvang. “Óf mense het die rubriek nie gesien nie, óf hulle het die knipsel verloor. Of hulle onthou later iets wat ek geskryf het en dan moet ek verduidelik ek het nie ’n biblioteek met kopieė nie.

“Koerante is tydelike goed en toe sien ek almal wat ook nonsens skryf, soos Koos Kombuis, publiseer boeke, en besluit toe om my nonsens ook in ’n boek te sit.

“Die eerste uitgewer wat ek met die idee genader het, het egter gesź daar is genoeg van dié nonsens op die rakke, maar ek is seker hulle is nou spyt.”

Holm het self die prettige illustrasies in die boek gedoen.

“Dit was terapie-illustrasies toe my seun, Erik, verlede jaar sy nek gebreek het. Ek het die goed geteken en dan vir hom in die hospitaal geneem om voor te lag.”

Onder die talle “groen” gaste (waaroor Holm hom ook sterk-grappenderwys in die boek uitspreek) wat die geleentheid bygewoon het, was Johan Botha van 50/50-faam en die bekende botanis, prof. Ben-Erik van Wyk, van die Universiteit van Johannesburg.

Natur-lik! - Erik Holm
ISBN: 978-0-9802599-2-6
Aatal bladsye: 96
Formaat: 210 x 148 mm
Sagte band / swart en wit
Verkoopprys: R95
Back to top Go down
rob



Posts : 22
Reputation : 0
Join date : 2007-07-30
Location : Cape Town

Vegetariėrs vermoor plante Empty
PostSubject: Are vegetarians sissies?   Vegetariėrs vermoor plante Icon_minitimeMon Jul 14, 2008 4:44 pm

Well, that reminds of a joke the musician Mel Botes told me:

I am not a vegetarian because I like animals.
I am a vegetarian because I hate plants.

Twisted Evil
Back to top Go down
 

Vegetariėrs vermoor plante

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Not Koi related-