Hallo daar, ek het n probleem met n koi dit lyk of sy pens opgeblaas is en sy skubbe lyk of dit weg staan van sy lyf , somtyds lyk dit ook of sy oe wil uitpop kan iemand my asb raad gee wat ek kan gebruik dit of daar dalk nog is wat ook dieselfde probleem het , my dam is 20000lt Bertus