Posts : 16 Reputation : 0 Join date : 2013-02-25 Age : 50 Location : George
Subject: Spaar Thu Jul 04, 2013 1:53 pm
Middag almal. Ek sit op oomblik my pomp af in die nag Ek het 2 submersible 2000l huur en 3000l huur. Pompe Wat ek in die nag laat loop. Probeer so bietjie op krag spaar Dam is so 14000l. Sal bakterie survive.. In nag
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
Subject: Re: Spaar Sat Jul 06, 2013 3:29 am
Nie ideaal nie maar sal fine wees terwyl dit koud genoeg is.