Hi Danie, dit hang maar af van die grootte van die vis. As daar kleintjies in is, moet jy hom byna op minimum sit. Indien jy net groot visse het, kan jy hom op maksimum sit. Die deksel is maar hoofsaaklik daar om te verhoed dat die visse insuig/vas suig.