Hierdie grappie het op 'n ander forum, maar in Engels verskyn!
Ek dink dit is beter in Afrikaans
Seuntjie aan sy Ouma:
"Ouma ek is so bly Ouma het kom kuier"
Ouma:
"Hoekom my kind?"
"Nee Ouma, nou kan my Pa sy toertjies doen!"
Ouma:
"Kind waarvan praat jy?"
"Ouma sien, dit saak staan so, nou die aand by die etenstafel het my Ma vir my Pa vertel dat Ouma kom kuier".............
"Toe se my Pa"
" Ag nee, ek klim sommer die muur uit en K@* in my broek!"