Eugene121
Posts : 16 Reputation : 0 Join date : 2013-02-25 Age : 50 Location : George
| Subject: pond Sat Apr 06, 2013 12:14 pm | |
| 4mx2mx1.3m p lus ex tr a inftront.. w aiting for the wife to ad her mosaic.. |
|
Eugene121
Posts : 16 Reputation : 0 Join date : 2013-02-25 Age : 50 Location : George
| Subject: Re: pond Sat Apr 06, 2013 12:43 pm | |
| Bly het fotos.. Op gekry... Dam is 4mx2mx1.3m so bietjie ekstra voor met hoekies.. Mosaiek moet nog gedoen word.. |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: pond Sat Apr 06, 2013 1:34 pm | |
| dis nou `n baie unieke vorm vir `n pond het jy uitgewerk hoeveel gedeeltes die water stadig gaan loop of stil staan met al daai hoeke en draaie ek like die vorm baie mooi |
|
Eugene121
Posts : 16 Reputation : 0 Join date : 2013-02-25 Age : 50 Location : George
| Subject: Re: pond Sat Apr 06, 2013 2:47 pm | |
| Ek het 2 ,50mm jets het hulle geplaas dat dit hoeke vang . die bodem baie skoon, botttem drain .. werk baie goed . ek het die vloer goed geslope na drain. Ek kan nie glo hoe vinnug die vis groei nie. my vis vroeg in desember ingesit. almal so 5cm . grooste nou 35cm. Ek heg paar fotos aan. Ek ken nog nie vis so goed nie dink geel een is n ogon, en rooi kawarimono.. sal nog leer.. is daar iets wat oraait lyk tussen hulle? |
|
Eugene121
Posts : 16 Reputation : 0 Join date : 2013-02-25 Age : 50 Location : George
| Subject: Re: pond Sat Apr 06, 2013 3:05 pm | |
| my filter eerste chamber bd. 2de curlers groooot klomp nooit gedink soveel gaan ingaan nie.. 3. klei slop stene plante bo dit 4de oester skulpe. .75 pomp 30w uv. |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: pond Sun Apr 07, 2013 11:37 am | |
| Ek dink dis die verkeerde vraag om my te vra beauty is in the eye of the beholder volgends my as jy nie slou kwaliteit vis aan hou soos ek nie gaan dit volgends wat vir jou mooi is my vis lyk vir my mooi al is hulle nou nie skou vis nie |
|