Subject: Filters & Uv Light Sun Mar 31, 2013 1:47 pm
Goeie Dag
Is daar dalk iemand wat vir my kan se hoe om n ultra zap 15 liter bio filter en n ultra zap uv light skoon te maak en hoe gereeld.
Danie
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: Filters & Uv Light Sun Mar 31, 2013 7:42 pm
die uv se bulb vee jy net af met sprots en die bio filter se balle spuit jy net skoon nie te veel om die groen af te haal nie en pak dit terug
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: Filters & Uv Light Sun Mar 31, 2013 7:46 pm
hoe oud is jou uv bulb onthou hy werk net vir 9 maande dan moet jy hom vervang al gooi hy lig dit werk nie meer nie jy skakel net die pomp af dan sal jy sien daars twee fittings op die kante as jy dit af draai haal jy die plugs van die bulp af en trek hom uit wees versigtig dat hy nie breek nie daars twee O -rings op sit hom of die nuwe een terug saam met die o- rings en draai die twee plugs weer op sit die pomp aan as hy nie lek nie sit die lig aan en jy is reg
Egan65
Posts : 7 Reputation : 0 Join date : 2013-05-22 Age : 43
Subject: Re: Filters & Uv Light Sat May 25, 2013 8:36 am
I think you cannot put a 25W in your UV light if it has a 15 W but if you mean buy a whole new UV light device, then sure, a 25 will be more efficient than a 15.
Harris625
Posts : 5 Reputation : 0 Join date : 2013-06-07
Subject: Re: Filters & Uv Light Mon Jun 10, 2013 11:51 am
The best option for better lighting in the 15 liter bio filter. The use of t5 LED light is superb. These light provide good look and help in removing the algae.
Egan65
Posts : 7 Reputation : 0 Join date : 2013-05-22 Age : 43
Subject: Re: Filters & Uv Light Fri Jun 14, 2013 7:28 am
Egan65 wrote:
I think you cannot put a 25W in your UV light if it has a 15 W but if you mean buy a whole new UV light device, then sure, a 25 will be more efficient than a 15.