|
Author | Message |
---|
Danie
Posts : 10 Reputation : 0 Join date : 2012-11-22
| Subject: Kan dit werk Sun Jan 20, 2013 2:17 pm | |
| Hi Almal help my reg aub. Ek beplan a dam van 3 x 2 x 1 meter. 500 mm ondergrond en 500mm bo grond. Sal die volgende in orde wees.
1)Cement stocks = 290 x 140 x 90 2)Enige reinforcing 3)Wat moet die dikte van die vloer wees. 4)Sal enkel ry stene reg wees
Raad sal waardeer word
Danie
|
|
| |
quinten
Posts : 412 Reputation : 31 Join date : 2011-09-28 Age : 42 Location : Kwa-Zulu Natal South- Africa
| Subject: Re: Kan dit werk Mon Jan 21, 2013 3:30 pm | |
| Welkome by die forum Danie ,
Glo jy sal `n antwoorde kry by die ander memebers van die forum hier. |
|
| |
Danie
Posts : 10 Reputation : 0 Join date : 2012-11-22
| Subject: Re: Kan dit werk Mon Jan 21, 2013 4:19 pm | |
| Baie dankie vir die verwelkoming Quinten. Ek hoop (glo) ek sal regkom. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Kan dit werk Tue Jan 22, 2013 10:24 am | |
| - Danie wrote:
- Hi Almal help my reg aub. Ek beplan a dam van 3 x 2 x 1 meter. 500 mm ondergrond en 500mm bo grond. Sal die volgende in orde wees.
1)Cement stocks = 290 x 140 x 90 2)Enige reinforcing 3)Wat moet die dikte van die vloer wees. 4)Sal enkel ry stene reg wees
Raad sal waardeer word
Danie
Jou vloer moet ten minste 110 wees in my opinie, met yster versterk. Dan kom jou screed by waarmee jy slope na jou bottom drein. Indien jou muur slegs 90 gaan wees, sal jy dubbeld moet gaan of 190's moet gebruik. Weereens reinforcing, of jy nou twee mure van 90's doen of 1 met 190's. Ten minste elke 500 mm 'n rebar. |
|
| |
Danie
Posts : 10 Reputation : 0 Join date : 2012-11-22
| Subject: Re: Kan dit werk Tue Jan 22, 2013 12:54 pm | |
| - Admin wrote:
- Danie wrote:
- Hi Almal help my reg aub. Ek beplan a dam van 3 x 2 x 1 meter. 500 mm ondergrond en 500mm bo grond. Sal die volgende in orde wees.
1)Cement stocks = 290 x 140 x 90 2)Enige reinforcing 3)Wat moet die dikte van die vloer wees. 4)Sal enkel ry stene reg wees
Raad sal waardeer word
Danie
Jou vloer moet ten minste 110 wees in my opinie, met yster versterk. Dan kom jou screed by waarmee jy slope na jou bottom drein.
Indien jou muur slegs 90 gaan wees, sal jy dubbeld moet gaan of 190's moet gebruik. Weereens reinforcing, of jy nou twee mure van 90's doen of 1 met 190's. Ten minste elke 500 mm 'n rebar. Hi Paul baie dankie vir jou antwoord. Die cement stocks waarvan ek praat is L=290mm x B=140mm x H=90mm. Sal dit aanvaarbaar wees. Nogmaals dankie Groete Danie |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Kan dit werk Tue Jan 22, 2013 2:03 pm | |
| Danie, as jy brickforcing op elke laag insit behoort jy seker fine te wees. Die muur gaan darem net 500 bo die grond wees, maar 140 is bietjie dun. |
|
| |
Danie
Posts : 10 Reputation : 0 Join date : 2012-11-22
| Subject: Re: Kan dit werk Wed Jan 23, 2013 6:16 pm | |
| - Admin wrote:
- Danie, as jy brickforcing op elke laag insit behoort jy seker fine te wees. Die muur gaan darem net 500 bo die grond wees, maar 140 is bietjie dun.
Hi Paul ja het my mind op gemaak ek sal maar gaan vir n dubbel muur en genoeg brickforcing gebruik. Groete uit Gauteng |
|
| |
quinten
Posts : 412 Reputation : 31 Join date : 2011-09-28 Age : 42 Location : Kwa-Zulu Natal South- Africa
| Subject: Re: Kan dit werk Thu Jan 24, 2013 9:59 am | |
| Hi daar Danie ,
Het jy dalk foto of 2 van waar jy die koi dam wil bou?
|
|
| |
Danie
Posts : 10 Reputation : 0 Join date : 2012-11-22
| Subject: Re: Kan dit werk Thu Jan 24, 2013 10:41 am | |
| - quinten wrote:
- Hi daar Danie ,
Het jy dalk foto of 2 van waar jy die koi dam wil bou?
Quinten nie op die oomblik nie, maar sal n plan maak |
|
| |
quinten
Posts : 412 Reputation : 31 Join date : 2011-09-28 Age : 42 Location : Kwa-Zulu Natal South- Africa
| Subject: Re: Kan dit werk Thu Jan 24, 2013 12:47 pm | |
| - Danie wrote:
- quinten wrote:
- Hi daar Danie ,
Het jy dalk foto of 2 van waar jy die koi dam wil bou?
Quinten nie op die oomblik nie, maar sal n plan maak Geen probleem , DAnkie |
|
| |
quinten
Posts : 412 Reputation : 31 Join date : 2011-09-28 Age : 42 Location : Kwa-Zulu Natal South- Africa
| Subject: Re: Kan dit werk Thu Jan 24, 2013 2:19 pm | |
| |
|
| |
RayB
Posts : 25 Reputation : 1 Join date : 2012-04-29 Age : 55 Location : Cullinan
| Subject: Re: Kan dit werk Thu Jan 24, 2013 2:24 pm | |
| Hi Danie,
as ek ook 'n opinie kan lig,ek dink baie hang ook af van hoe jy jou dam gaan seel. As jy 'n sealer soos copox of pondseal of super laykold gaan gebruik MOET jy dbl muur bou met brickforce en RE bar. maar as jy soos ek fibre glass lining doen dan kan jy ligter gaan aangesien die fg baie stewig is.
Geniet die bouwerk.
Ray |
|
| |
RayB
Posts : 25 Reputation : 1 Join date : 2012-04-29 Age : 55 Location : Cullinan
| Subject: Re: Kan dit werk Fri Feb 01, 2013 6:47 pm | |
| Hi Danie, ek kry nie die foto's na jou email adres gestuur nie. so tussen telkom en kabeldiewe sukkel ek maar om aanlyn te bly. [You must be registered and logged in to see this link.]gaan kyk na die foto's dit sal jou 'n idee gee hoe om te werk te gaan.As jy daarop besluit sal ek jou my sel nr gee dan kan jy my bel as jy hulp nodig het. groete Ray |
|
| |
quinten
Posts : 412 Reputation : 31 Join date : 2011-09-28 Age : 42 Location : Kwa-Zulu Natal South- Africa
| Subject: Re: Kan dit werk Sun Feb 10, 2013 7:46 pm | |
| Hu Danie , Hoe gaan dit met die koi dam bou werk? |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Kan dit werk | |
| |
|
| |
|