Posts : 16 Reputation : 0 Join date : 2013-02-25 Age : 49 Location : George
Subject: Lentils? Sat Apr 06, 2013 10:13 am
Can you feed cooked lentils? Mixed up with brown rice and garlic?
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: Lentils? Sat Apr 06, 2013 11:55 am
ek glo so as karp dit kan eet hoekom nie ek dink dit gaan meer oor die proteine waarde rooi koring ook jy kan peanuts ook gee maar dit moet reg voorberei word rou peanuts is gif vir karp
Eugene121
Posts : 16 Reputation : 0 Join date : 2013-02-25 Age : 49 Location : George
Subject: Re: Lentils? Sat Apr 06, 2013 12:40 pm
Dankie Vossie..
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: Lentils? Sat Apr 06, 2013 1:37 pm
dit gaan lyk my meer oor die protieine waarde lyk my die ras van die goed soos bruin brood en erdwurms is net om die koi te bederf