The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
lice dropsy pump cape Waterplants supaverm nexus spawn western airlift Bobby SPOTS dealers BLACK Bead soragoi shimmies electricity List vacuum media pumps babies sealer filter disease
Latest topics
» Help! What do o do with fry??
Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeSat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeFri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeSat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeSun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeWed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeTue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

October 2019
MonTueWedThuFriSatSun
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031   
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Interesting photo, Eisch!!

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Admin
Admin
Admin

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 57
Location : Cape Town

Interesting photo,  Eisch!! Empty
PostSubject: Interesting photo, Eisch!!   Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeTue May 13, 2008 10:29 am

Interesting photo,  Eisch!! Olifant

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole


Last edited by Admin on Fri May 23, 2008 9:49 am; edited 1 time in total
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Rezanne



Posts : 66
Reputation : 0
Join date : 2008-01-15

Interesting photo,  Eisch!! Empty
PostSubject: Ja, dit het regtig gebeur!   Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeTue May 13, 2008 4:34 pm

Die olifant en die motor is raar, maar waar.

Hieroor kan twee toeriste van Switserland wat Suid-Afrika in Maart besoek het, getuig.

Mnr. Rico Beltrani (27) en sy suster, Angela (29), het om 09:00 op 21 Maart tydens hul vakansie by die Hluhluwe Umfolozi-natuurreservaat in KwaZulu-Natal die ervaring van hul lewens gehad toe n olifant sy voet en kop op hul gehuurde motor gesit het.

Beeld het Beltrani gister per telefoon in Switserland opgespoor. Hy het ges hulle was verskriklik bang toe die olifant na hulle aangestap gekom het.

Voor ons het n besigtigingsvoertuig met toeriste gery. Ek en my suster het agter in die Golf gery. Ons het n groep olifante gesien en begin fotos neem toe die olifant na ons toe gestap het. n Veldwagter het geskreeu dat ek die motor moet afsluit, wat ek gedoen het.

Hy het ges hulle het eers gedink die olifant gaan verbystap.

Toe hy doodstil by ons kom staan het en eers sy voet op die motorkap gesit het, het ons baie bang geword. Ons het tussen vyf tot ses minute doodstil gesit en wag voordat die olifant verder gestap het.

Hy het ges dit was n ongelooflike ervaring.

Mnr. Keith Marallich van Far and Wild Safaris het ges die foto is deur mnr. David Plumb, n Britse klint van hulle, tydens n oggendrit naby die reservaat se Memorial Gate geneem.

Me. Renette van der Merwe, streekbestuurder van Budget Rent-a-car, by wie die Beltranis die Golf gehuur het, het die voorval bevestig.

Dit het werklik gebeur. Dit het sowat R7 000 gekos om die skade aan die voertuig te herstel, het Van der Merwe ges.

Verskeie Beeld-lesers het gister hewig gereageer op die geloofwaardigheid van die foto.

Mnr. Neels van Tonder van Marikana het ges: Die foto van die olifant en die Golf is n goeie voorbeeld van n sleg gemanipuleerde foto.


Die enigste manipulasie is die olifant wat die Golf manipuleer, om nie eens te praat van die twee uitgestresde mense nie. Ek is seker hulle voel verontwaardig! het mnr. Johan Kruger laat weet.

Mnr. Stan Louw het ges olifante het n skofhoogte van sowat 3 m  tot 3,5 m en nie 5 m soos op die foto nie. Ek glo die foto is geneem met n olifant se slurp op die Golf se dak, maar toe uit proporsie opgeblaas. S n groot olifant sou lankal nuus gemaak het.
Back to top Go down
bubbles

bubbles

Posts : 87
Reputation : 0
Join date : 2007-12-07
Age : 38
Location : Cape Town

Interesting photo,  Eisch!! Empty
PostSubject: Re: Interesting photo, Eisch!!   Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeWed May 14, 2008 7:31 am

Morel of the story ????

" Moenie na 'n WildPark toe gaan met 'n Golf nie "

lol!
Back to top Go down
Colyn

Colyn

Posts : 424
Reputation : 0
Join date : 2008-04-21
Age : 67
Location : Nelspruit

Interesting photo,  Eisch!! Empty
PostSubject: Re: Interesting photo, Eisch!!   Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeWed May 14, 2008 8:35 am

Dis vir my interessant dat mense deesdae altyd beweer a shot is "gefake" as die shot iets is wat hulle nie wil glo nie affraid
Back to top Go down
http://forum.tripwired.co.za/index.php
Pieter J de Villiers

Pieter J de Villiers

Posts : 1383
Reputation : 10
Join date : 2007-09-17
Age : 68
Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa

Interesting photo,  Eisch!! Empty
PostSubject: Re: Interesting photo, Eisch!!   Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeWed May 14, 2008 9:20 am

Hi,

Wonder nou net hoekom wilde diere 'n ding met Golfs het Exclamation Miskien is dit in die naam " Volks wagen"
'n Paar jaar terug op Popler Game Ranch, nabyTshipse, Limpopo,het hulle mak Wit Renoster ook op 'n Golf verlief geraak I love you

Moet se die Golf was 'n biedjie ronder en die skade was beslis meer as R 7 000 lol!


Last edited by Pieter J de Villiers on Wed May 14, 2008 5:58 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
http://www.ppsecurity.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 57
Location : Cape Town

Interesting photo,  Eisch!! Empty
PostSubject: Re: Interesting photo, Eisch!!   Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitimeWed May 14, 2008 9:50 am

Skaduwees gee gewoondlik 'n gemanipuleerde foto weg. Nie in die geval nie. Ek het die foto in baie hoe resolusie, en hier is nie manipulasie nie, of dit is uitstekend gedoen.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Sponsored content




Interesting photo,  Eisch!! Empty
PostSubject: Re: Interesting photo, Eisch!!   Interesting photo,  Eisch!! Icon_minitime

Back to top Go down
 

Interesting photo, Eisch!!

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Another interesting item
» The Birth of a Earthworm
» Photo of Seed Catalogs?
» West Indian Gherkins

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Not Koi related-