In die winter flush net my filters wanneer nodig. Dit reen genoeg in die Kaap.
Die nodigheid vir waterverandering krimp uit die aard van die saak aansienlik. Sandfilters hoef normalweg slegs elke twee weke gebackwash te word. In die somer twee keer 'n week afhangende van die hoeveelheid kos en temperatuur.