'n Grap is 'n grap maar ...
jy los nie 'n Albino in die son nie ...
jy plak nie 'n Arrive Alive sticker op 'n lykswa nie ...
jy koop nie vir 'n dowe 'n radio nie ...
jy reël nie 'n oueraand by 'n weeshuis nie ...
EN
jy speel nie in pienk teen die STORMERS nie ...!!!!!!!!