Ek weet nie of dit 'n perfekte vierkant sal vorm nie, 'n vierkant se sye afstand is almal dieselfde, en as ek so vinnig kyk lyk dit nie of dit so is nie, miskien 'n reghoek?
Sal laat print en uitsny en maar kyk.
PS: As jy nie genoem het dat drie f's verkeerd was nie sou ek seker ook nie die ander f"s gekry het nie.