The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
bubble growth dropsy filter shape SPOTS pumps food Dimilin salt show plant pond western dealers Bead baytril cape white face skin babies 2011 foam electricity plants
Latest topics
» New member, hallo everyone
wat se soort ? EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
wat se soort ? EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
wat se soort ? EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
wat se soort ? EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
wat se soort ? EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
wat se soort ? EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
wat se soort ? EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
wat se soort ? EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
wat se soort ? EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 wat se soort ?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
kobus van niekerk



Posts : 30
Reputation : 1
Join date : 2012-05-20
Age : 26
Location : westonaria

wat se soort ? Empty
PostSubject: wat se soort ?   wat se soort ? EmptyMon May 21, 2012 7:39 am

hi ek is niet op die forum en in koi kan iemand vir my asb. sê wat se soort koi's is die. ek het hulle gister by die koi show gekoop.[img:583b]http://i125wat se soort ? SDC109100.photobucket.com/albums/hh528/kobus5/SDC10922.jpg[/img:583b]
wat se soort ? SDC10887
wat se soort ? SDC10913
wat se soort ? SDC10920
wat se soort ? SDC10922
wat se soort ? SDC10948

vir skoon asb. my foto's dit was die erste keer wat ek koi's af geneem het.dankie
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? EmptyMon May 21, 2012 9:40 am

Hallo Kobus.

Die geel een kan derugaan as ‘n Yamabuki Ogon maar die ander kan nie regtig in ‘n erkende vareiteit geplaas word nie. Die bruin kan dalk a Chagoi wees maar die foto is sleg (laaste foto) en die grys, ‘n Saragoi.

Die visse kom duidelik uit ‘n "flock spawn" wat beteken dat verskeie vareiteite deelgeneem het aan die spawn in ‘n dam, wat dan ietsie van alles uitgooi.

Ek sien daar was iewers Shusui in die spawn asook Ogon wat bietjie metallic uitgegooi het.

‘n Teeler sou normaalweg die vissies uitgooi, juis omdat dit nie ‘n spesifieke vareiteit verteenwoordig nie.

Jy kan egter baie leer uit die visse en mettertyd beter kwaliteit aanskaf.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
kobus van niekerk



Posts : 30
Reputation : 1
Join date : 2012-05-20
Age : 26
Location : westonaria

wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? EmptyMon May 21, 2012 11:16 am

baie dankie admin jou inligting help my baie
Back to top Go down
Guest
Guest



wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? EmptyWed May 23, 2012 9:55 am

Kobus,

Jy het seker nie baie vir die Koi betaal nie, my eerlike siening is dat sulke Koi nie eers te koop aangebied moet word op 'n SAKKS Koi Skou nie. Evil or Very Mad
Sekerlik het jy nie die Koi by 'n bekende Koi handelaar gekoop nie?

Ek stem saam met Paul, betaal liewer meer en koop beter vis en by 'n gerekende handelaar....................
Back to top Go down
MrSnowball



Posts : 24
Reputation : 1
Join date : 2012-04-16
Age : 32
Location : Pretoria

wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? EmptyWed May 23, 2012 11:57 am

i think the blue one in the second photo is a Shusui that never developed its orange. i might be wrong but thats what ive heared. they look nice in a pond wen they bigger but not 2 koi experts
Back to top Go down
kobus van niekerk



Posts : 30
Reputation : 1
Join date : 2012-05-20
Age : 26
Location : westonaria

wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? EmptyWed May 23, 2012 7:01 pm

pieter
dankie vir jou reply.Ek het nie baie betal nie dit is maar net om te begin en dan sal ek later van tyd beter kwaliteit koi kry .

Mrsnowbal
hy het sy oranja maar dit is heel wat onder toe op die lyf
dankie vir jou reply
Back to top Go down
MrSnowball



Posts : 24
Reputation : 1
Join date : 2012-04-16
Age : 32
Location : Pretoria

wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? EmptyWed May 23, 2012 8:02 pm

o sorry thats my bad its a shusui then! and yea the orange should be on the bottom half of the fish. it might be an assagi 2 but im pretty sure its a shusui. would like 2 c what it looks like when its bigger!!
Back to top Go down
kobus van niekerk



Posts : 30
Reputation : 1
Join date : 2012-05-20
Age : 26
Location : westonaria

wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? EmptyThu May 24, 2012 3:14 pm

ek kan ook nie wag vir hulle om groot te word nie.hoe veel koi het jy en wat se soort is hulle dankie Very Happy
Back to top Go down
Sponsored content




wat se soort ? Empty
PostSubject: Re: wat se soort ?   wat se soort ? Empty

Back to top Go down
 

wat se soort ?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» wat se soort is die

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi appreciation :: What variety is this?-