The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
food filter salt pumps electricity small dropsy bubble plants face pond cape western shape dealers foam Dimilin baytril 2011 growth babies plant Bead SPOTS show clinofish
Latest topics
» New member, hallo everyone
0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 0% water changes - 'n onrealistiese ideaal?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
*Riaan*

*Riaan*

Posts : 46
Reputation : 0
Join date : 2011-10-20
Location : Alberton

0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? Empty
PostSubject: 0% water changes - 'n onrealistiese ideaal?   0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? EmptyMon Oct 24, 2011 7:16 pm

Hier is bietjie van 'n 'chewing the cud' vraag. Kan 'n mens dit bereik met 'n setup van onder 50 000l, en wat sou jy nodig he?
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? Empty
PostSubject: Re: 0% water changes - 'n onrealistiese ideaal?   0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? EmptyTue Oct 25, 2011 11:15 am

Om dit te beantwoord moet mens kyk wat die doel is van waterveranderings?

Die hoofdoel sou ek se is,

1 Jou filters moet geflush word, verkieslik met pond water. Hoe groter die volume, hoe minder is nodig.

2 Jou Nitrate moet uit die sisteem gehaal word om konstant binne perke te bly. 'n Bakki shower of waterval kan dit ook doen, maar nie so effektief soos waterveranderings nie.

3 Visse skei hormone af indien daar overstocking is, wat hul groei beinvloed. Waterveranderings verminder die hormone in die water, wat beter groei veroorsaak.

4 Water veranderings verminder Ammonia en Nitrite, alhoewel jou filters dit behoort te doen.

5 Water veranderings herstel en vervang noodsaaklike minerale in die sisteem.

0% waterverandering is nie regtig haalbaar en aan te beveel nie, veral met stelsels onder 50 000 l. Hoeveelheid vis per liter maak natuurlik ook 'n groot verskil. Een vis in 20 000 l water byvoorbeeld, en jy kan wegkom met geen water verandering nie.


Last edited by Admin on Thu Nov 03, 2011 12:43 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
*Riaan*

*Riaan*

Posts : 46
Reputation : 0
Join date : 2011-10-20
Location : Alberton

0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? Empty
PostSubject: Re: 0% water changes - 'n onrealistiese ideaal?   0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? EmptyWed Oct 26, 2011 10:08 am

Hi Paul,

Dankie vir die terugvoer. Ek het 'n paar vrae/opmerkings. Alles is natuurlik heeltemal hipoteties.

As ammoniak, nitrates en nitrites deur 'n bakki shower en waterval verminder word, kan 'n mens dan nie net daardie kapasiteit baie vermeerder nie?

Wat as jy 'n helse veggie filter of wetland trickle filter het, sal hy nie die job doen nie?

Hormone is iets waaraan ek nie gedink het nie. Hoe effektief is proteien skimmers hiervoor?

Laastens, die minerale ens wat hernu word. Meeste mense gebruik seker munisipale water vir veranderings, wat volgens my kennis meestal kalsium en flouried bevat. As jy nou kon gedistilleerde water of skoon reenwater gebruik, kan 'n mens nie maklik die minerale optop met 'n aanvulling wat jy bygooi nie?
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? Empty
PostSubject: Re: 0% water changes - 'n onrealistiese ideaal?   0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? EmptyWed Oct 26, 2011 12:44 pm

Ek dink gereelde waterveranderings is goedkoper as groot filtrasie stelsels wat die behoefte vir waterveranderings beperk.

Uit praktiese ondervinding het ek geleer dat waterveranderings noodsaaklik is vir goeie groei. Ek is nie 100% op hoogte van al die redes nie, en niemand weet waarskynlik wat al die redes is nie. Daar is nog baie min studie gedoen van byvoorbeld die tipe hormone wat opbou en groei belemmer.

Met koi glo ek dat die natuur so na en prakties as moontlik nageboots moet word. Waterveranderings is deel daarvan. Dit neem ietwat van die nadele van 'n geslote stelsel weg.

Uit die aard van die saak sal filtrasie die omvang van minimum waterveranderings beperk, maar ek glo dat dit steeds nodig sal wees.

Miskien is daar 'n expert op die gebied wat vir ons kan verduidelik?
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Sponsored content




0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? Empty
PostSubject: Re: 0% water changes - 'n onrealistiese ideaal?   0% water changes - 'n onrealistiese ideaal? Empty

Back to top Go down
 

0% water changes - 'n onrealistiese ideaal?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Water Conditions :: What should I bear in mind-