The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
food face clinofish filter show bubble dropsy babies Bead electricity pumps cape Dimilin SPOTS western foam dealers salt small plant baytril pond 2011 plants growth shape
Latest topics
» New member, hallo everyone
Tydelike Dam EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Tydelike Dam EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Tydelike Dam EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Tydelike Dam EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Tydelike Dam EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Tydelike Dam EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Tydelike Dam EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Tydelike Dam EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Tydelike Dam EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Tydelike Dam

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyTue Dec 06, 2011 7:36 am

Ons begin vandag met die grou van my dam, wat al n maand terug moes wees. Dit is n pvc liner dam rond 4m deursnee en 1m diep. Ek wens so ek het julle vroeer ontmoet en nie verlede naweek nie. Ek is al lank op die forum maar nooit rerig deel gewees van julle nie, altyd die storie gelees van almal en probeer leer deur dit, die beste is maar om met julle self te praat. So ek hoop om voor of die naweek my dam aan die gang te he.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyTue Dec 06, 2011 1:09 pm

Hi Nico, sterkte met die dam. Waarom gaan jy nie groter nie. Dit is slegs 12 500 liter en 1 meter is bietjie vlak. Ek sou skat 1.2 is minimum. Die visse is geneig om "football" shapes te kry indien die water nie diep genoeg is nie, en in die somer gaan die water baie warm word deur die dag en groot temperatuur wisseling veroosaak.

Aangesien jy lining gaan gebruik, behoort dit nie 'n groot verskil in kostes teweeg te bring indien jy groter gaan nie.

Doen Leon die lining?
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyTue Dec 06, 2011 4:10 pm

Paul, dit is n laaaang storie daai dam. Ek moet nou maar gebruik wat ek het. Ek gaan die dam 1.2m diep maak gaan maar probeer om met sement die stuk op te vul, weet nie of dit gaan werk nie.

Die beste van alles is die digger het nou nog net 1 gat gegrou van 1mx 1.4m diep. Begin met die 4m 1 en gegly en gevrek en van daar af is daar nog nie 1 scoop gegrou nie. Hoop hulle sal more klaar maak, as die digger se diesel pomp reggemaak is, dit is lekker k.. 1 vir die ou wat my help. Gelukkig het ek vir hom ook werk op die plaas gekry, hy moet nou net sy digger reg kry.

Back to top Go down
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyWed Dec 07, 2011 8:22 am

Dom vraag ek wil graag n skimmer box op my dam sit, maar hoe kry ek van die water deur die skimmer box, want my 110mm drein pyp sal mos al die water laat deur gaan inplaas van deur die skimmer box of is ek verkeerd.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyWed Dec 07, 2011 8:34 am

Die water sal wel deur die skimmer ook gaan. Ek sal aanbeveel dat jy 'n klep op die skimmer lyn sit om hom soms te "choke". Die idee van die skimmer is bloot om jou oppervlak te skim. So veel as moontlik water moet deur jou bottom drein gaan om jou bodem skoon te hou.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyWed Dec 07, 2011 9:04 am

Ek het gedink die water sal altyd die maklikste pad vat. Duidelik nie so nie dankie Paul sal maar n skimmer op sit veral oor die dam onder n akkerboom staan. Ek sal n kraan opsit was van plan gewees. Ek wou n kraan op drein pyp ook gesit het om die skimmer te laat werk het. ook maar goed ek het nie gister die goed gekoop nie.
Back to top Go down
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyFri Dec 09, 2011 11:07 am

So is dit Vrydag vandag, JCB sit die digger se pomp op, 1ste keer timing uit op digger weer pomp afhaal, sal my dam vandag nog klaar gegrou word, sodat ek die naweek kan werk aan my dam.
Back to top Go down
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyMon Dec 12, 2011 12:39 pm

Dankie tog digger het vandag weer begin grou, hoop en glo ek kan more my dam insit.
Back to top Go down
nardus



Posts : 128
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 40
Location : Nelspruit

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyMon Dec 12, 2011 2:33 pm

Gaan jy n paar fotos vir ons op die forum sit?
Back to top Go down
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyMon Dec 12, 2011 3:47 pm

Ek sal probeer, dalk is ek die slag gelukkig met die fotos.
Ek kry net nie my fotos op nie.
wat is die maklikste manier om dit op te kry.
Back to top Go down
nardus



Posts : 128
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 40
Location : Nelspruit

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyMon Dec 12, 2011 5:08 pm

Mail dit vir Paul. Very Happy

Hy sal jou seker nog verduidelik.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyTue Dec 13, 2011 8:33 am

[You must be registered and logged in to see this link.]
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyTue Dec 13, 2011 8:38 am

[You must be registered and logged in to see this image.]
Back to top Go down
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyTue Dec 13, 2011 8:41 am

En met baie gesukkel kry ek dit toe reg sal more nog foto's opsit van die gatjie wat klaar gegrou is.[You must be registered and logged in to see this image.]
Back to top Go down
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyTue Dec 13, 2011 8:45 am

Paul glo my ek het dit meer as 1 keer gelees en kon nie dit reg kry nie, maar met gesukkel en probeer toe kry ek dit darem reg.

Die gatte is klaar gegrou, wil vandag begin het om lining in te sit, maar die werk kom eerste so die dam moet maar bietjie wag tot later as werk klaar is, dat ek huistoe kan gaan en op die dam kan werk.

Sal maar 1 van die werkers saam neem huistoe om te help.
Back to top Go down
nardus



Posts : 128
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 40
Location : Nelspruit

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyTue Dec 13, 2011 9:18 am

Ek is bly om te sien jy vorder. Smile
Back to top Go down
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyThu Dec 15, 2011 8:10 am

Gister af gevat by werk en n ekstra werker laat kom. In die reen gewerk om net iewers te kom met die dam, goed gevorder, hoop om vannaand die dam vol te maak. Klippe rondom die klein dammejie vir wanneer die dam skoon gemaak moet word.

Hier is n paar fotos's wat gister gebeer het.[You must be registered and logged in to see this image.]

Dit is wat gister gebeer het, harde werk glo my 1 kant van die dam was nie groot genog uitgegrou nie so ons moes dit met die hand doen en soos gewoonlik was dit die hardste kant waar ons moes uitgrou.
Back to top Go down
nardus



Posts : 128
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 40
Location : Nelspruit

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyThu Dec 15, 2011 8:31 am

Dit lyk goed.Smile
Back to top Go down
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyFri Dec 16, 2011 8:16 am

: Mad Die mannejie doen dit nie vir my nie. Evil or Very Mad verkies die 1.

Gister oggend kry ek n oproep, pyp stukkend gesteek, nie waar nie op reg langs die dam. Ek is glad nie kwaad nie , al my harde werk in sy ...., ek kom gister middag by die huis, sien wat aangaan kan nie eers werk aan die gemos nie want alles is n pappery. Dam is vol modder en daar is gatte soos dit gespoel het. Vanoggend probeer maar kan niks doen nogsteeds nie, sal maar later probeer om die water in dam wat nog oor is uit te skep en seil op n hoop probeer gooi en sien wat Maandag gaan gebeer, ons ry later Villiersdorp toe, so vandag is daar nie veel wat kan gebeer nie. Dit is wat gebeer as mense nie luister as jy vir hulle opdragte gee nie. So my dam wat gisteraand, sal begin water neem het is uitgestel, tot ek alles weer kan level.
Back to top Go down
nardus



Posts : 128
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 40
Location : Nelspruit

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyMon Dec 19, 2011 9:06 am

dinge wil maar net nie reg loop nie.........
Back to top Go down
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyThu Dec 22, 2011 8:43 am

My bakkie tray se bokant.

[You must be registered and logged in to see this image.]

Bakkie met dam

[You must be registered and logged in to see this image.]

Bakkie setup

[You must be registered and logged in to see this image.]

Inloop van bakkie, ek moet nog n pyp bysit water loop te stadig uit na dam.

[You must be registered and logged in to see this image.]

Ek het gisteraand laat die filter media by gesit, maar dit het toe nie so lekker gewerk nie so sal vannaand gaan kyk hoekom van die media in die dam beland het. Boonste bak se media.

Ek gaan n poolskim op die dam sit, om al die gemors wat dalk in die dam gaan waai uit te haal.

Vanoggend het ek 1 van my hoenderkies in die dam gekry, sy het dit gemaak nie.

Sal n net oor dam moet sit na vanoggend se "verrassing".
Back to top Go down
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyFri Dec 23, 2011 8:43 pm

Wel my filter het sy plek gekry waar hy moet staan. Ek het die pyp werk gedoen maar nog nie gelukkig met die 1 pyp nie sal later net n 90bend insit dan kyk hoe dit lyk.

Ek soek n filter media wat sal help om water skoon te maak, Ek wil nog speel met n veggie filter ook op die stelsel.

Back to top Go down
nardus



Posts : 128
Reputation : 7
Join date : 2011-10-17
Age : 40
Location : Nelspruit

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyFri Dec 23, 2011 8:53 pm

Jy het mooi gevorder.
Back to top Go down
Miya Oki Koi

Miya Oki Koi

Posts : 510
Reputation : 41
Join date : 2011-03-06
Age : 45
Location : Cape St Francis

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptySat Dec 24, 2011 9:11 am

Hi Niconda. Water need to go trough a Settlement Chamber, then trough a Mechanical filter to take out the solids. Then you can take the water trough the Bakki Shower as you need to put clean water trough the Bakki. The Bakki will not clean your water, its a bio filter and aids in the oxygen part of your setup. The best media for the Bakki will be Oyster shells or plastic shavings. Hope this help. Very Happy
Back to top Go down
NICONDA

NICONDA

Posts : 25
Reputation : 0
Join date : 2011-04-04
Age : 53
Location : Stellenbosch

Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam EmptyWed Dec 28, 2011 8:21 am

Dankie Nardus ja dit vorder darem, maar daar is nog baie om te doen.

Miya Oki Koi Thanks for the info, I still needs to work on that. But not sure who to go about it.

Ek dink ek gaan lanks my settlement chamber nog 2 houers sit sodat die water uit my settlement chamber uit kan vloei deur die houers en dan pomp ek van die houer en nie die settlement chamber nie.

Of anders moet ek my Bakki nog 2 houer opsit en hulle vul met spons. Sal dit werk of nie?

Back to top Go down
Sponsored content




Tydelike Dam Empty
PostSubject: Re: Tydelike Dam   Tydelike Dam Empty

Back to top Go down
 

Tydelike Dam

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Posts on pond building-