The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
babies dealers clinofish shape 2011 filter Trickle 2010 plants cape pond foam face salt western pumps dropsy growth food SPOTS water baytril Bead barley show bubble
Latest topics
» What pressure filter?
Head lost due to pyping EmptyMon Nov 25, 2024 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
Head lost due to pyping EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Head lost due to pyping EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Head lost due to pyping EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Head lost due to pyping EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Head lost due to pyping EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Head lost due to pyping EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Head lost due to pyping EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Head lost due to pyping EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Head lost due to pyping

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Johann Jacobs

Johann Jacobs

Posts : 18
Reputation : 0
Join date : 2011-10-12
Age : 52
Location : Vereeniging

Head lost due to pyping Empty
PostSubject: Head lost due to pyping   Head lost due to pyping EmptyFri Oct 28, 2011 11:56 am

Ek het gewonder ?
As mens die 50mm pyp uithaal en vervang met die 63mm dan het jy n beter vloei maar vir elke bend/ koneksie verloor jy vloei. Sou dit werk om 63 mm swart besproeingspype te gebruik. Die rede hoekom ek dit vra is.
Die pype is buigbaar (tot n mate) het nie laste nodig nie, so ek kan baie minder bends en elbows gebruik(wat ook duur is). As my boorgat wat n 2.2kw pomp op het nie die soort pype verongeluk nie behoort die 1.1 kw pomp dit ook nie te doen nie. Verder is die swart pyp baie goedkoper per lopende meter. Die grootse hoeveelhuid pyp word na die sandfilters gebruik en dan ook ondergronds. Meestel terug na die dam. As iemand dit al gebruik het met sukses of nie laat weet my asb.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Head lost due to pyping Empty
PostSubject: Re: Head lost due to pyping   Head lost due to pyping EmptyFri Oct 28, 2011 2:43 pm

Mense onderskat die effek van 90 grade bends en veral dukte van pyp.

Die volgende tabel het ek saam met my boorgat pomp gekry:

Head lost due to pyping Headl

Ek het 'n 5.5 kw pomp wat tans 50 mm pype het en 12 000 liter/uur stoot. (head loss per 100m volgens tabel = 14 meter)

Inden ek verander a 63 mm pype is my head loss maar 5.5 meter per 100 m volgens die tabel.

My pype hardloop 300 meter nadat dit 120 meter vertikaal uit die gat kom. Dus het ek tans 'n 42 meter head loss net oor di horisontale gedeelte teenoor 16 meter indien ek oorgaan na 63 mm.

Gevolgtrekking: 1800 liter meer water per uur indien ek oorgaan na 63 mm. Ek gebruik egter klas 12, so dit gaan R 12 000 kos om te vervang.


Ander voorbeeld soos bereken volgens tabel: 'n Speck pomp wat met 50mm pyp hardloop het 'n head loss van 28 m/100 m (Dus 28%)
Met 63 mm het dieslfde pomp 'n head loss van 10 m/100 meter (Dus 10%)
Met 75 mm het hy maar 4.6% head loss.

Laat mens dink

Besproeingpyp gaan ook jou head loss baie verminder aangesien jy wegdoen met 90 grade bends. Baie mense voel dit lyk nie so netjies nie, maar dit maak baie meer sin. Ek het besproeingspyp op my swembad tipe pompe.

Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Johann Jacobs

Johann Jacobs

Posts : 18
Reputation : 0
Join date : 2011-10-12
Age : 52
Location : Vereeniging

Head lost due to pyping Empty
PostSubject: Re: Head lost due to pyping   Head lost due to pyping EmptyFri Oct 28, 2011 3:04 pm

Dis wat ek gedink het soos almal ondersoek ek ook moontlikhede ek wil die beste vir my vissies he maar wil ook graag geld bespaar. Mens kan dan self na 73 mm gaan. Ek het iewers gehoor dat n 90 bend gelykstaande aan 20m reguit pyp is. Het toe my bends gaan tel en ek het groot geskrik
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Head lost due to pyping Empty
PostSubject: Re: Head lost due to pyping   Head lost due to pyping EmptyFri Oct 28, 2011 4:05 pm

90 grade bend = 30 x diameter - Dus, 50mm 90 degree bend = 1.5 meter head loss
45 grade bend = 20 x diameter - Dus, 50mm 45 degree bend = 1 meter head loss
Butterfly valve = 20 x diameter - Dus 1 meter head loss

Bron: http://www.aquatext.com/tables/frict-wat.htm

Hulle kan dit egter nie so veralgemeen nie want dit hang tog af van die sterkte van die pomp?
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Sponsored content




Head lost due to pyping Empty
PostSubject: Re: Head lost due to pyping   Head lost due to pyping Empty

Back to top Go down
 

Head lost due to pyping

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-