Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Own bred Fri Nov 25, 2011 12:32 pm | |
| Herewith a few of my own bred koi. Really hope the Tancho will keep it's colour but the red marking appears quite stable. |
|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Own bred Fri Nov 25, 2011 12:45 pm | |
| Caught the fish, took two photos and put them back in a green pond. After looking at the photo, it appears to me that the Sanke has no left pectoral fin?. Hope it is only the photo.
Tried to catch him again but with no success.
Last edited by Admin on Fri Nov 25, 2011 7:32 pm; edited 1 time in total |
|
PhilipV
Posts : 56 Reputation : 3 Join date : 2011-07-29 Location : Freestate
| Subject: Re: Own bred Fri Nov 25, 2011 1:44 pm | |
| Dag Paul. Dit lyk netjies! Voorspel jy dat die ginsanke,links onder in foto1,sy hi op die linkersy gaan verloor om dan 'n tancho sanke te word? Ek het self 'n baba shiro utsuri met potensiaal wat 2 klein blertse hi het-wil hom in my gronddam sit en hoop op 'n positiewe verrassing oor 'n jaar! Hoop daai jongetjies van jou ontwikkel na wense-dalk kan ek nog 'n tancho sanke(en 'n tancho showa) invoer van die Kaap af na die Oos Vrystaat toe! Groete Philip |
|
nardus
Posts : 128 Reputation : 7 Join date : 2011-10-17 Age : 41 Location : Nelspruit
| Subject: Re: Own bred Mon Nov 28, 2011 3:36 pm | |
| |
|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Own bred Mon Nov 28, 2011 4:12 pm | |
| - PhilipV wrote:
- Voorspel jy dat die ginsanke,links onder in foto1,sy hi op die linkersy gaan verloor om dan 'n tancho sanke te word? Philip
Hi Phillip, dit sal great wees as hy dit doen. Die Hi op die kant is nie so sterk soos die kol nie en begin reeds fade. Wanneer die Tancho kol so klein is soos die Sanke, is die kanse ongelukkig ook redelik groot dat dit sal weggaan. Lets hope. Ek het 'n paar mooi Tancho's in 'n ander dam gewaar en sal fotos plaas sodra ek hulle gevang kry. Bloedlyn: Sakai Matsunosuke, Ginrin Sanke "pa" en "ma" |
|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Own bred Mon Nov 28, 2011 4:13 pm | |
| - nardus wrote:
- They are looking nice.
Thanks Nardus |
|