Ek will graag weet
Wat doen mens met die nuwelinge ek het nie die beste koi nie en elke sysoen word daar vissies groot in die dam. Hoe gemaak hulle kwaliteit is meestal nie goed nie.
Ek sien daar is nou reeds weer honderde klein spikkels wat rond swem. Wat doen julle ander ouens?