|
Author | Message |
---|
Johann Jacobs
Posts : 18 Reputation : 0 Join date : 2011-10-12 Age : 52 Location : Vereeniging
| Subject: My pond in photos Wed Oct 26, 2011 1:24 pm | |
|
Last edited by Johann Jacobs on Wed Oct 26, 2011 3:34 pm; edited 5 times in total |
|
| |
*Riaan*
Posts : 46 Reputation : 0 Join date : 2011-10-20 Location : Alberton
| Subject: Re: My pond in photos Wed Oct 26, 2011 1:40 pm | |
| Hi Johann,
Ek sien nie enige kiekies nie? |
|
| |
Johann Jacobs
Posts : 18 Reputation : 0 Join date : 2011-10-12 Age : 52 Location : Vereeniging
| Subject: Tegnologies gestrem jammar ek sukkel Wed Oct 26, 2011 3:00 pm | |
| Ek sukkel net om die goed gelaai te kry Jammer Riaan dit neem eintlik amper so lank soos die build - Attachments
- nr11_640x480.jpg
- You don't have permission to download attachments.
- (73 Kb) Downloaded 9 times
- nr12_640x480.jpg
- You don't have permission to download attachments.
- (79 Kb) Downloaded 20 times
|
|
| |
*Riaan*
Posts : 46 Reputation : 0 Join date : 2011-10-20 Location : Alberton
| Subject: Re: My pond in photos Thu Oct 27, 2011 6:44 am | |
| daarshy nou, laat ek bietjie loer. |
|
| |
*Riaan*
Posts : 46 Reputation : 0 Join date : 2011-10-20 Location : Alberton
| Subject: Re: My pond in photos Thu Oct 27, 2011 6:53 am | |
| Nee kyk, jy het 'n MOERSE erf, baie ouens wens seker hulle het soveel plek gehad vir damme Hoeveel liter is daai meneer? Ek sien daar is 6 pype wat van die bottom drains af kom. 'Duplex' jy elke bottom drain met twee pype? Hoe is jou filter setup opgestel? Kan ons bietjie fotos van dit sien? |
|
| |
*Riaan*
Posts : 46 Reputation : 0 Join date : 2011-10-20 Location : Alberton
| Subject: Re: My pond in photos Thu Oct 27, 2011 8:28 am | |
| Nog 'n ding, die twee lekke groen watertanks wat daar staan - ek sal geld daarop sit dat jy hulle ge-eye het vir iets en die ratte bietjie gedraai het? |
|
| |
Johann Jacobs
Posts : 18 Reputation : 0 Join date : 2011-10-12 Age : 52 Location : Vereeniging
| Subject: Pond in photos Thu Oct 27, 2011 8:31 am | |
| Riaan ek het 6 bottom drains daarom die 6 pype dan is daar ook 4 direct feeds op verskillende hoogtes in die pompkamer in. volgens my berekening is dit +/- 200 000 liter water .Die tenks was vir besproeing ons het hulle verkoop (ja ek weet ek was dom) en nou besproei ek uit die koi dam uit |
|
| |
*Riaan*
Posts : 46 Reputation : 0 Join date : 2011-10-20 Location : Alberton
| Subject: Re: My pond in photos Thu Oct 27, 2011 10:29 am | |
| Wel jy kan maar vir jou vrou se dat die trappe van vegelyking nie hoog genoeg gaan nie. Se vir haar dat K staan vir kabouter en K staan ook vir iets wat jy nie van kabouters vat nie. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: My pond in photos | |
| |
|
| |
|