Ja Pieter, het maar lekker gestress. As hulle nie water kry nie, moet jy steeds betaal.
Op 85 meter wou hulle ophou omdat hulle nog nie 'n klipbank getref het nie en dan raak dit 'n risiko om boor toerusting te verloor aangesien die gat kan inval weens gebrek aan vastigheid.
Ek smeek toe om nog net 6 meter dieper te gaan (een pyplengte) en walla, slaan klip 5 meter verder en toe kon hulle aangaan tot 120. Die probleem in so geval, jy moet 'n staal casing insit tot waar die klip begin, 90 m.
Alls well that ends well.