vandat ek my pond het vir `n volle jaar het ek die volgende geleer
Hoe om
1 PP behandeling te doen
2 vis in te spuit
3 sout toe te dien in regte hoeveelhede en wanner
4 bio filters reg te install
5 UV ligte reg te install
6 `n paar siektes te diagnoseer en te behandel
7 nie plante in jou pond aan te hou nie
8 sakkies te hang vir spawntyd
daars nog `n paar maar as dit nie vir die forum en pieter se bystand was nie was ek seker ook al `n gewese koi hobby mannetjie