Frans,
Jammer maar ek hou glad nie van die Sanke nie!
Dis sashi en kiwa op die vis is nie goed nie, (met Hi op die peg) terwyl die shiroji uitstekend is.
Ek wil my nek uitsteek en voorspel dat die Hi nog baie gaan verswak.
Jy mag moontlik met 'n redelike Bekko op eindig.