Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: mak graskarp Tue Dec 07, 2010 6:41 pm
Net vir intresantheid kan `n graskarp mak gemaak word
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: mak graskarp Tue Dec 07, 2010 7:13 pm
wel glo dit of nie maar ek het dit reg gekry nadat ek hom by `n maat gekry het waar hy uit die pond gespring het
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: mak graskarp Wed Dec 08, 2010 7:53 am
ek het eers net skoon bruinbrood probeer maar het later uitgevind hy like mallassa stroop
Guest Guest
Subject: Re: mak graskarp Wed Dec 08, 2010 9:33 am
Ha! Ek het geweet daar moet 'n trick wees!
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: mak graskarp Wed Dec 08, 2010 10:44 am
ek is bly sien is glo ne ons tem die girls ook hierdie kant so hehehehehe
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
Subject: Re: mak graskarp Wed Dec 08, 2010 12:28 pm
Skaars ding om te sien, my groot swart een eet ook brood uit my hand, gele nog nie. Daai vis wat van my afkom groei mooi sien ek, gaan 'n monster wees.
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: Re: mak graskarp Wed Dec 08, 2010 12:32 pm
jaco toe sy eers sien die anner eet uit my hand uit toe is dit verby sy dink my hand is `n lekker vrystaat skaap tjop
as sy so groot raak soos die supplier kan ek mos nie kla nie en aan eetlus is daar niks fout nie