|
|
Author | Message |
---|
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: ai tog Fri Sep 03, 2010 8:06 am | |
| 1 klein kohoku die grooter 1 |
|
| |
Cliff
Posts : 741 Reputation : 55 Join date : 2009-07-15 Age : 47 Location : JHB
| Subject: Re: ai tog Fri Sep 03, 2010 8:15 am | |
| eish.......alive or dead?
I hate it when this happens!!!! |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: ai tog Fri Sep 03, 2010 9:18 am | |
| Very bad bacterial infection close to the poepol...my koi had something simular a year ago - i have bad memories from that. I believe that koi get bacterial infection in that area from flashing and lying on a dirty bottom floor during winter....even if it the floor looks clean. Get a pathology test done and find out what to use...but i can almost guarentee you that you will need baytril injections for that koi...I think its past the point of topical treatments. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: ai tog Fri Sep 03, 2010 11:33 am | |
| Frans sout .5% 5kg per 1000L en dan 2 x potasium behandelinge teen 3g per 1000L 3 dae uitmekaar.
|
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: ai tog Fri Sep 03, 2010 11:41 am | |
| Hi,
Ek stem saam met Jaco, om die dam te behandel....................maar as die twee Koi's myne was sou ek hulle uitgesit het. Ondervinding het geleer as die infeksie so vergegaan het kom die vis nooit weer 100% reg nie.
|
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: ai tog Fri Sep 03, 2010 7:38 pm | |
| Cliff its stil alive Wayned ek het alreeds met die baytril inspiutings begin Jaco die sout is in die dam Oom Pieter ai tog ek stem saam met jou op die stadium van my leer proses is ek bereid om so biekie te exsprimenteer met al die siekte goete en dinge want een van die dae dan kan dit dalk met n R5000-00 vissie gebeur dan kan ek se ek het darem so biekie ondervinding met die goete |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: ai tog Fri Sep 03, 2010 8:08 pm | |
| Ek het nog nooit 'n vis met antibiotika ingespuit nie, en sal ook nooit. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: ai tog Sat Sep 04, 2010 11:17 am | |
| Jaco,
Ja, ek glo dat die antibiotika inspuiting die laaste uitweg moet wees, maar dan ook op 'n vis van 30cm of meer. Dit is gewoonlik onkunde wat mense na die spuit laat gryp! Voordat dit gedoen word moet die regte bakterie vasgestel word of die antbiotika sal nutteloos wees, omdat verskillende antbiotika toedienings vir verskillende soorte bakterie gebruik word. |
|
| |
Conniptions
Posts : 3 Reputation : 0 Join date : 2010-09-04 Location : Roaming
| Subject: Re: ai tog Sat Sep 04, 2010 10:51 pm | |
| Jaco
Did you or your family had antibiotics before??? |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: ai tog Sun Sep 05, 2010 9:46 am | |
| As a last resort yes, I believe it is used too often and can become a very big problem in future. |
|
| |
Conniptions
Posts : 3 Reputation : 0 Join date : 2010-09-04 Location : Roaming
| Subject: Re: ai tog Sun Sep 05, 2010 10:02 am | |
| THANK YOU!! |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: ai tog Sun Sep 05, 2010 10:19 am | |
| Hi, Do antibiotics help for conniptions? |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: ai tog Sun Sep 05, 2010 4:19 pm | |
| nee man pieter, "conniptions" nou moet ek eers die woordeboek gaan soek. |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: ai tog Sun Sep 05, 2010 6:28 pm | |
| vordering op die visse is baie goed reageer goed op die antibiotika sal volgende week weer fotos plaas dankie vir al die raad |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: ai tog Sun Sep 05, 2010 6:39 pm | |
| Go Frans! |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: ai tog Sun Sep 12, 2010 7:55 pm | |
| Net so vinnige terugvoer die visse lyk almal baie goed die sere is besig om spier wit te word en kan geen rooi meer op die visse sien nie almal eet goed sal nog so week gee voor die net weer ingespan gaan word nogmals dankie vir Oom Neville se geduld en dom vrae antwoordery ek wardeer dit regtig |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: ai tog Sun Sep 12, 2010 8:02 pm | |
| Welgedaan Frans. Goed om te sien mense van die forum help. Dit is hoekom ek gereelde besoeker hier is. Hoop jou visse word gou gesond en dat jy plesier daaruit sal vind |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: ai tog Sun Sep 12, 2010 8:08 pm | |
| Goed gedoen Frans. Jy het die regte ding gedoen. Almal het so begin. Dit sal jou net selfvertoue gee. Sterkte |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: ai tog Sun Sep 12, 2010 8:12 pm | |
| Wel gedaan Frans, wys jou net jy kan ne.
Ai ek wens net my groot vriend in die Kaap wil dit ook probeer.
|
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: ai tog Sun Sep 12, 2010 8:13 pm | |
| Dankie Marius ek glo so, en soos jy weer eens daar gese het die mense op die forum is regtig ouens wat weet waarvan hulle praat ,al die raad kan regtig te harte geneem word .As daar ouens is wat twyfel in hulle eie vermoe try biekie n vis inspuit of vir die eerste keer uitsit met n telefoon teen die oor dan sal jy agterkom tot wat jy regtig in staat is tot |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: ai tog Sun Sep 12, 2010 9:10 pm | |
| Stem saam Frans. My hart was seer toe my een vis gevrek het met krom rug. Goedkoop vis maar was my maatjie |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: ai tog Sun Sep 12, 2010 9:20 pm | |
| Onthou net ons het ook maar soos almal wat weet self die probleme ondervind en het baie foute gemaak en maak seker nog steeds foute hoor.
Maar as jy n siek vis het moet jy iets doen jy kan nie net vir hom kyk nie.
|
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: ai tog Sun Oct 03, 2010 10:51 am | |
| hier die fotos |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: ai tog Sun Oct 03, 2010 7:18 pm | |
| Hi Frans
Die wond is nog nie gesond en dit kort n goeie skoonmaak met peroxide en dan n behandeling met daardie salf wat ek jou gestuur het of net dood eenvoudig mercurochrome. dit lyk of alle infeksie well gestop is.
Ek sal oor die komende naweek daar kom draai sorg asb vir koue bier en dat alles mooi skoon is by die dam ok.
Hoe lyk die vis wat aan die onderkant so rooi was is hy ok. |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: ai tog Sun Dec 12, 2010 11:32 am | |
| |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: ai tog | |
| |
|
| |
|