Ek het gesien vandat ek mallassa stroop gebruik my vis baie makker raak as met die heuning in die begin was hulle skrikkerig omdat hulle nie die smaak geken het nie maar met die eerste proe is hulle erg agter dit aan en koste gewys baie goedkoper as heuning