vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: bruin brood Wed Dec 08, 2010 12:28 pm | |
| my leermeesters hier het my geleer nie witbrood nie maar bruin brood nou wil ek weet hoeveel kan mens gee en is te veel nadelig en het dit genoeg nutrition in |
|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: bruin brood Wed Dec 08, 2010 12:43 pm | |
| Brood het maar relatief min voedingswaarde in. Ek het 'n hobbyist teegekom wat vir jare net bruin brood gevoer het, en sy koi was duidelik ondervoed.
Dit is eintlik maar 'n snack en 'n lekker ding om die koi te leer om uit jou hand te eet.
Last edited by Admin on Wed Dec 08, 2010 1:10 pm; edited 1 time in total |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: bruin brood Wed Dec 08, 2010 12:56 pm | |
| so as ek in die oggend en dia aand shogun voer en deur die dag brood sal dit niks doen nie |
|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: bruin brood Wed Dec 08, 2010 1:07 pm | |
| Ja, dit is fine solank dit nie witbrood is nie. Witbrood het blykbaar 'n kleurstof/bleikmiddel in wat nie goed is vir koi nie.
Last edited by Admin on Wed Dec 08, 2010 1:12 pm; edited 1 time in total |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: bruin brood Wed Dec 08, 2010 1:10 pm | |
| dankbaar ek het gehoop dit gaan die antwoord wees want ek wil nie met vis sit met `n klomp bierpense op die einde van die dag nie |
|