Gedurende die oorlog bevind 'n boer en sy seun hulle in die loopgraaf.
Die seun vra: "Pa hoeveel man is ons?"
Pa sê: "50".
Seun vra: "Hoeveel is die Ingelse?"
Pa sê: "10 000".
Daar is 'n ruk lank stilte.
Seun sê: Beteken dit ons gaan vandag weer f*kken laat by die huis kom ?