| Filter renovations Ernst van Dyk | |
|
|
Author | Message |
---|
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Filter renovations Ernst van Dyk Mon Nov 01, 2010 8:58 pm | |
| I received these pic from Ernst, I am sure he will fill in the gaps and answer your questions. He is building a pressure system in the garage and a filter pit next to the pond for gravity fed and low voltage pump with a heavy flow rate. New Badu 3 level energy pump installed [You must be registered and logged in to see this image.]Koi back in pond and looking happy [You must be registered and logged in to see this image.]Street view to pond [You must be registered and logged in to see this image.]Filter pit and gravity section still under construction, you will see 2 slide valves blocking water ex pond [You must be registered and logged in to see this image.]Waste water dump in center. [You must be registered and logged in to see this image.]Pump chambers. [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 8:13 am | |
| Filterpit: 2 separate lines from bottom drains – see slide valves. First vortex for pure settlement, second with Stainless Drum (by Dreamkoi) with static media. Third Vortex will have a active biological filter bed. Then into pump chamber where we will a Jap-matting cartridge and a PC 1800 pump that will return 18 000l/h for 150 Watts via a 75mm inlet into pond. We will have two lines like this abave mentioned. Pressure system indoor: Mid water pickup and skimmer to new Speck eco touch pump – then to Multicyclone – then to two bead filters in parraell. From Bead filter 1 via 55WW UV to SFF style shower filter gravity feeding back to pond. From Beadfilter 2 we have some mid water returns and a old school protein skimmer – soon to be replaced by Clarity unit. This pump will run on the low setting using 0.4kw/h. UV will only be used when needed. So the system will run on 0.7kw/h for pumps and 0.16kw/h for air pumps. Ernst van Dyk [You must be registered and logged in to see this link.] |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 9:26 am | |
| Sound very interesting Bobby I am sure everyone is watching this closely. Me definitely in view of my future plans, I especially like those long bends on the 75mm pipe line.
Is it not possible to replace or eliminate some of the 90 degree bends. |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 10:30 am | |
| Hi Neville - as I'm allready way over budget on the house project I had to use what I had in stock first - therefore the 90 bends. My main priority on the the pressure line was to polish the water and get as much water to the shower filter as possible. Thats why you see the easy bends on that line. I'm also running the two beadfilters in parallel and at the moment there is no pressure on the line as the protien skimmer is not really producing any foam and that unit needs a bit of back pressure from the pump to function - that's why I think although there are some 90 bends in the system - ther is not a lot of flow loss at this stage - especialy since I'm running the eco touch pump on the .4kw setting. This pump is really amazing - my electrician tested it and what they claim about it is true. The flow is also quite high I must admit - higher than my .45kw spa pump use to produce. At the moment only the pressure line is running and my water with full koi population is allready crystal clear. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 10:44 am | |
| Yes Ernst, as you say with the lower flow rate the losses will be minimal I agree. One is just so set in trying to avoid them that when I see that and I see small suction lines I tend to over react a bit. I think you will be fine.
Next time I visit the Mountain I would love to come and see your setup
Thanks for all the info here it is valuable stuff for us. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 11:24 am | |
| Neville please fill in the application to visit Weee Peee county well in advance to avoid disappointment. Ernst ek besef jy is nog 'n jong man met baie woema..... maar waar is die trappe of ingang na daai filter pit Die spasie of foto lyk klein, het jy genoeg spasie in die pit vir die dompelpomp "floatswith" om vrylik te beweeg |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 11:57 am | |
| Die deck kom of een of ander fance swivel system met a winch of iets. dis maar net 1.3m na bodem bobby so 'n 3 step leertjie doen die ding vir my. Float swtich werk gemaklik - het reeds bietjie gepomp na ek dit bottoms geflush het.
|
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 12:17 pm | |
| Bobby . Bobby pasop nou die man is bietjie kleiner as ons en ek glo daar sal genoeg plek vir hom wees. Ek wens ek kon ook oorslaan na die lae wattage pompe, dit lyk na n goeie oplossing vir die krag storie.
Miskien met die nuwe Multiport valve, hy moet nou uitkom ek kan nie wag nie.
|
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 12:54 pm | |
| Neville - die scary deel vir my hier is dat ek 'n pomp gaan gebruik wat niemand wat ek ken nog regtig getoets het het. Kyk in jou Koisa tydskrif - KLB enginering (Waterfall pompe) het 'n vol blad adverstensie met die PC 1800 pompe daarin - dis wat my gravitasie sisteem gaan dryf - twee van hulle.
Nice ding is dat ek vir 'n 1000 Watt UPS op die huis gesit het wat die nuwe aanbouing(badkamer-slaap kamer) kan run waneer die krag afgaan en die hele filter pit is op dieselfde lyn...so vir 8 ure sal my gravity lyn hardloop en my vissies sal happy bly.
Ek het ook 'n drain gully in my filterpit wat aan die sewerlyn gekoppel is so al die koi waste gaan na die regte pype toe.
|
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 1:21 pm | |
| Ernst
Wat kan nou eintlik met hulle verkeerd gaan hulle is totally sealed pompe, ek dink hulle is ok. Mind you kan nie eintlik sleg praat van hulle, ek is nou ook n dealer vir hulle goed en hulle doen nie net pompe daar is ook ander dinge. Nog net kort ruk saam met hulle het nog baie om uit te vind, hulle is naby my.
Mario van die koifarm gebruik hulle en hulle werk by hom hoor. ek sien hy gebruik hulle nou om sy grond damme te aerate, hy spuit die water werklik so 4 meter in die lug in op hoor.
Ek oorweeg om my stelsel ook bietjie aan te pas sal nog sien vorentoe. |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 4:18 pm | |
| Dan gaan my koi mos dink hulle is forelle met so 'n stroom! Ek het reeds twee 75mm krane gekoop - ons vermoed die pompe gaan dalk die vortexe droog trek - ek sien in koisa se hulle 'n 110mm pyp kan 20 000l/h onder gravity lewer maar wat van as dit deur 4 vortexe gaan...
|
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 6:01 pm | |
| Ek dog 110mm doen 13000L per uur gravity fed ? |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 6:07 pm | |
| Jaco, Ek het ook so gedink! Miskien is daai ouens se 110mm pyp groter! |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 9:55 pm | |
| Lees julle manne nie die Koisa nie Ons sal binnekort weet! |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 10:29 pm | |
| Hi Ernst
Nee my inligting is 14000Lt en dit sal nie n verskil maak hoeveel vortexe daar is want na elkeen is dit weer open end so dit vloei begin van voor af.
Maar free flow 14000Lt en ek glo nie daardie pomp gaan jou vortex droog suig nie. |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 10:46 pm | |
| Wel - hulle se die pomp doen 18 000l/h. Myne gaan basies direk in die dam in met ongeveer 400mm 75mm pyp - so minimal friction. As die 110mm pyp net 14 000l/h lewer gaan ek sports he. Maar dis hoekom ek die twee 'choke' krane gaan insit.
Bobby hardloop a Waterfall 18 000l/h op sy klein pond met baie kort stukkie pyp en minimal head en syne suig nie droog nie?? Sal maar sien.
|
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Tue Nov 02, 2010 11:25 pm | |
| Hi Ernst,
Dit klink reg ek dink jy gaan ok wees.
Net my opinie en hoe ons die groter besproeingstelsel gedoen het,
Ek sou die krane aan die delivery kant van die pomp installeer.
Ek het nou anderdag n stelsel gesien waar dit aan die suigkant was en dit was nie maklik om te beheer nie. Net my observasie. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Wed Nov 03, 2010 12:05 am | |
| Hey Neville ou maat, dit raak laat daar in Krugersdorp, ..... naby alles ... moelikheid ook Ek stem saam met jou oor die krane. In hierdie geval met die PC dompelpomp is daar net 'n delivery kant Ernst sal maar ons toets konyn met die PC pomp moet wees. Drikus glo dit kan werk aangesien die pomp volgens spec 'n 75mm pyp benoding om daai vloei met lae energie verbruik te kry. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Wed Nov 03, 2010 7:07 am | |
| Hi Bobby
Ja ons sal hom fyn dophou. Ek hou van dardie 75mm pype, en hulle bends man ek dink ek sal nooit weer 50mm gebruik vir nuwe installasies nie.
|
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Wed Nov 03, 2010 9:26 am | |
| Ernst, 'n Mens kan deesdae nie meer alles glo wat jy lees of hoor nie.................soms ook nie wat jy sien nie! |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Wed Nov 03, 2010 10:34 am | |
| - Neville wrote:
- Hi Ernst,
Dit klink reg ek dink jy gaan ok wees.
Net my opinie en hoe ons die groter besproeingstelsel gedoen het,
Ek sou die krane aan die delivery kant van die pomp installeer.
Ek het nou anderdag n stelsel gesien waar dit aan die suigkant was en dit was nie maklik om te beheer nie. Net my observasie. Krane kom definitief aan die delivery kant - PC pomp is 'n dompel pomp so jy kan nie eintlik iets aan die suigkant sit nie. |
|
| |
angryant
Posts : 192 Reputation : 1 Join date : 2009-05-16 Age : 51 Location : Blouberg, Cape Town
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Wed Nov 03, 2010 10:58 am | |
| Hi there guys you would think with a surname like vanstraaten I would be 100% Afrikaans but no I'm a rooi nek. What is a dompel pomp in English hope to see more pics soon on everything. One day when I'm big I'll also have a big pond and a small pool. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Wed Nov 03, 2010 1:44 pm | |
| Hi Shawn At least your first name implies that you are english Anyway a dompel pomp is a submercible pump, a pump which you just dompel into the water and it pumps. Ha Ha. Feel free to ask when uncertain, it is being clever not stupid. nice day |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Thu Nov 04, 2010 10:08 am | |
| Also now went the low wattage root on my new selling ponds. The electricity consumption is a fraction of the more traditional pumps. 90 watts for 18 000 liters: PC 18 000 [You must be registered and logged in to see this image.]I am busy changing all my pumps on the farm to these pumps and I am now selling only the low wattage pumps. This one goes for R 1260.00. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk Thu Nov 04, 2010 1:03 pm | |
| Paul, het jy al gekyk wat maak die pomp as die hoogte waarheen die water gepomp moet word so 1.2m hoog is ? Tans het ek 2 x 750W motors op my groot dam. Die een moet water ligna my filters toe (1.2m bo watervlak) en die ander een is omtrent 50cm bo watervlak en pomp direk terug na 7 return jets toe.
Wil graag laer wattage pompe gebruik en as dit moet, kan ek gat deurbreek in my eerste filter chamber in, maar wil nie graag nie want dan loop water terug in dam in indien die krag sou afgaan. Dit is om die rede wat ek graag sal wil weet of daar 'n groot verlies is indein dit so hoog gepomp moet word. 90 Watt is darem 'n helse klomp minder krag as 750W wat in my stelsel min of meer dieselfde werk behoort te doen |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Filter renovations Ernst van Dyk | |
| |
|
| |
| Filter renovations Ernst van Dyk | |
|