Hi Eugene
Stem saam, definitief die 55Watt. Die flow rate van die ,75 is na aan die top end van die 30Watt dan begin hy sukkel. Soos Marius se die koste verskil is min.
Om te bespaar hoef jy nie jou UV al die tyd te laat werk nie net as jy sien daar is n probleem, dan run jy hom vir n rukkie, sodoende kry jy lang lewe van die globe.
Krag verbruik verskil is ook minimaal net 25 Watt, dis niks.