| How long after plaster may you fill with water? | |
|
Author | Message |
---|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: How long after plaster may you fill with water? Fri Oct 29, 2010 10:20 am | |
| I normally wait five days after plaster and seal to fill a pond. For the first time I have used Sikalite in my plaster mix and sealed immediately with Hydro Seal to allow the Hydro Seal to bond with the wet plaster. One guy plaster, the other follow up immediately with Hydro Seal: [You must be registered and logged in to see this image.]How long would you wait before filling with water/rinse with pool acid? |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: How long after plaster may you fill with water? Fri Oct 29, 2010 11:32 am | |
| Paul,
Soos jy dit doen weet ek nie, maar nadat die plaster "droog" is, word Hydro Seal gewoonlik aangewend, twee lae 8 ure uitmekaar. Ongeveer 12 ure nadat die laaste laag Hydro Seal opgesit is, moet die hele oppervlakte met skoon water en sagte borsel afgewas word. Daarna kan die dam met water gevul word. Onthou net om die pH dop te hou voordat jy vis in sit. As dit na drie dae, en na "water changes" nog hoog is kan swembad suur in gegooi word om die ph af te bring. Nadat die verlangde ph bereik is, doen 'n 100% "water change" en hervul.
Skakel Danny Williams 082 274 4082 hy sal jou kan help. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: How long after plaster may you fill with water? Fri Oct 29, 2010 2:25 pm | |
| Hi Pieter
Danny se voorskifte is om dit so gou moontlik aan te wend wanneer die pleister nog nat is. Dit maak sin want dan trek dit in die pleister in. Hy skryf ook voor dat water na 12 ure na die laaste laag HS ingesit kan word.
Dit is juis waarom ek die vraag gevra het. Ek het gister klaar geseel maar die pleister is nog nie behoorlik droog nie. Sekerlik sal dit beter wees om eers te wag totdat die pleister behoorlik droog is? |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: How long after plaster may you fill with water? Fri Oct 29, 2010 2:35 pm | |
| Hi Paul
Ek glo Colin Hunt sal die beste weet, maar my inligting is ook dat die Hydro Seal aan die klam sement oppervlak geverf word. en verder weet ek dat sement wel onder water beter verhard sonder probleme maar die water gaan nie by jou sement kom met die hydro Seal in plek nie. Ek sou glo jy kan dadelik water insit, soos in die volgende dag, na jou 2de laag hydro Seal.
Indien Hydro Seal op droe (OU) oppervlakke gebruik word moet dit nat gespuit word voor aanwending. in alle geval.
Hou tog net die Hydro seal goed gemeng terwyl julle verf anders sak dit af en verf jy net die gom aan.
|
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: How long after plaster may you fill with water? Fri Oct 29, 2010 6:13 pm | |
| Paul,
HS word inwerklikheid deur die " pleister sement" opgesuig, as dit te nat is sal dit nie ingesuig word nie, want die water binne die pleister moet eers "verplaas" word! Kyk bietjie na 'n spons; as die spons reeds water in hom het, moet die water eers uitgedruk word voordat dit weer water kan opsuig, HS werk amper so, deur dat dit deur die sement opgesuig word. As die semenrt te nat is, mag dit wel met die sement meng, maar die vraag is; gaan dit die nodige uitwerking he waarvoor dit ontwerp is? |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: How long after plaster may you fill with water? Fri Oct 29, 2010 8:56 pm | |
| Hi Paul
N beton muur en n spons is nie vergelykbaar nie, in my opinie, Jou bakstene is droog en hulle sal wel die water uit die dun lagie pleister uitsuig, binne n paar minute so verf gerus jou Hydro Seal kort na jy gepleister het aan.
Sement word in alle geval harder as dit langer nat bly en Hydro Seal is n sement basis. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: How long after plaster may you fill with water? Fri Oct 29, 2010 10:10 pm | |
| maak soos VS maak. Sit water in |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: How long after plaster may you fill with water? Sat Oct 30, 2010 9:04 am | |
| Hi,
Ek het nou net telefonies met die vervaardiger van HS gepraat.
HYDRO SEAL KAN NIE OP NAT PLEISTER AANGEWEND WORD NIE!
Volgens hom moet daar tenminste 8 ure verloop voordat HS op die gepleisterde dele aangewend word. Indien dit nie gedoen word nie, sal die HS nie "intrek" of "bind" nie, en sal dit verbrokkel sodra dit met water in aanraking kom.
|
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: How long after plaster may you fill with water? Tue Nov 02, 2010 10:49 am | |
| Dankie vir al die inputs. Ek het 20% water ingegooi met swembad suur en alles lyk goed. Gaan vandag flush en volmaak.
Hoop maar vir die beste. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: How long after plaster may you fill with water? | |
| |
|
| |
| How long after plaster may you fill with water? | |
|