The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
2011 baytril show SPOTS face water barley babies dealers growth bubble dropsy food cape salt plants Trickle foam shape filter 2010 pond western pumps clinofish Bead
Latest topics
» What pressure filter?
UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptyMon Nov 25, 2024 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
eugene.vdberg



Posts : 8
Reputation : 0
Join date : 2010-10-14
Location : Pretoria

UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam Empty
PostSubject: UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam   UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptyThu Oct 28, 2010 7:42 am

Hi Almal

Ek moet n nuwe UltraZap aanskaf - myne het sy alie gesien. Dit was n ou een wat die vorige eienaar afgehaal het - ek het n nuwe globe ingesit en die weer opgekoppel.
Daar is aanbevelings op die UltraZap -
SIZE POND CAPACITY MAX FLOW PER MINUTE
8 Watt 6 000 Litre 40 LT/M
15 Watt 15 000 Litre 60 LT/M
30 Watt 30 000 Litre 140 LT/M
55 Watt 55 000 Litre 300 LT/M

Wat sal die manne wat weet aanbeveel - n 30W of 55W ? Die 55W het baie mooi gewerk vir die week wat hy aan was - my water was ongelooklik skoon.

Ek het nie n idee wat my flow Rate is nie - Ek het n .75KW pomp , 50mm UPVC pype , 2bag Sandfilter , Bio Filer (sand filter met Bio Balls in) en my dam in totaal is 13 000L.
Die lengte van my 50mm pyp uit my dam na my pomp is so 6m. Van die pomp terug na die waterval is so 15m.

Wat sal hulle voorstel ?

Groete
Eugene
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 58
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam Empty
PostSubject: Re: UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam   UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptyThu Oct 28, 2010 7:53 am

Ek het 'n 55W op my 7000L QT met water vloei van omtrent 12000L per uur. Nie al die water gaan deur die UV nie want ek met dit 'gesplit' om ook deur waterval te gaan.

Met 'n 13000L dam sal 30W werk maar met die 0.75kW motor wat jy gebruik gaan jy sekerlik meer as 140l/min(8400L/uur) water deur UV laat vloei, so dan is die 55W beslis beter keuse want die vloei daardeur kan 18000L/uur wees.

Die prys verskil tussen 30 en 55W is ook nie so groot nie.

Myne werk baie goed omdat damme in vol son is, maar het dit tans afgeskakel en gebruik dit nou net as water groen begin word. UV baie handig met nuwe dam en het veral baie baat gevind die eerste jaar nadat dam gebou was
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam Empty
PostSubject: Re: UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam   UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptyThu Oct 28, 2010 8:51 am

Hi Eugene

Stem saam, definitief die 55Watt. Die flow rate van die ,75 is na aan die top end van die 30Watt dan begin hy sukkel. Soos Marius se die koste verskil is min.

Om te bespaar hoef jy nie jou UV al die tyd te laat werk nie net as jy sien daar is n probleem, dan run jy hom vir n rukkie, sodoende kry jy lang lewe van die globe.

Krag verbruik verskil is ook minimaal net 25 Watt, dis niks.
Back to top Go down
Guest
Guest



UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam Empty
PostSubject: Re: UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam   UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptyThu Oct 28, 2010 9:24 am

Eugene,

Met 'n ,75kW pomp op 'n 2-sak filter sal dit geen verskil maak nie, 'n 30watt sal die werk doen.
As jou filter sisteem voldoende is, behoort jy nie die UV lig nodige te he nie.
Hoeveel liter is jou Bio filter?
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam Empty
PostSubject: Re: UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam   UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam EmptyThu Oct 28, 2010 3:39 pm

Hi Eugene

Moenie jou tyd mors vir n paar sente, sit die 55Watt in en kry klaar.
Back to top Go down
Sponsored content




UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam Empty
PostSubject: Re: UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam   UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam Empty

Back to top Go down
 

UV - 55W vs. 30W UltraZap vir 13000L Dam

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» ULTRAZAP 25L COMBO FILTER WITH 8W UV

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Equipment-