The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
face dropsy dealers cape barley western food bubble 2011 2010 Trickle Bead babies shape show SPOTS clinofish water baytril growth plants filter salt foam pumps pond
Latest topics
» New member, hallo everyone
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

  16 Ma niere om te weet jy is kommin:

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Empty
PostSubject: 16 Ma niere om te weet jy is kommin:     16 Ma niere om te weet jy is kommin:  EmptyFri Oct 29, 2010 10:39 pm



1 Die Halloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou girlfriend.

2 Jou twaalf jarige dogter mag rook by die tafel voor haar kinders.

3 Jy is al drie keer getroud maar jou skoonouers bly dieselfde.

4 Jy dink chicks wat nie in jou belangstel nie, bestaan nie.

5 Jack Daniels is op jou lys van mense wat jy graag wil ontmoet.

6 Jy dink Dom Perignon is 'n Mafia baas.

7 Jou vrou se hare het al vasgesit in die ceiling fan.

8 Jy dink Johnny Walker het die comrades gewen.

9 Jy het al 'n vuurhoutjie gestrike in jou huis en net die wiele het oorgebly na die ontploffing.

10 Jy kan nie met jou sweetheart trou nie omdat die wet dit verbied.

11 Jou toilet papier het bladsy nommers.

12 Jy het een volledige stel koppies en almal sĂȘ Wimpy

13 Die grootste dorp wat jy al in was, was Boys Town .

14 Jou werkende TV sit Bo op jou gebreekte TV.

15 Jy vertel vir almal jy bly in Johannesburg maar dis eintlik Brakpan, Boksburg, Kempton, Benoni.
16 Jou bure dink jy is 'n speurder want die polisie bring jou altyd huis toe



Wat van Alberton?
Back to top Go down
Guest
Guest



 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Empty
PostSubject: Re: 16 Ma niere om te weet jy is kommin:     16 Ma niere om te weet jy is kommin:  EmptySat Oct 30, 2010 9:13 am

Hi, Ooooooooo......................

Ek ken so Ou.................met 'n paar verskille; Hy het nie 'n TV of 'n vrou nie en hy bly in Krugersdorp!!!!! Razz
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Empty
PostSubject: Re: 16 Ma niere om te weet jy is kommin:     16 Ma niere om te weet jy is kommin:  EmptySat Oct 30, 2010 9:44 am

Ek wonder nogal wie dit is ai. arme ou.
Back to top Go down
Sponsored content




 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Empty
PostSubject: Re: 16 Ma niere om te weet jy is kommin:     16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Empty

Back to top Go down
 

16 Ma niere om te weet jy is kommin:

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-