|
Author | Message |
---|
Deon and Lady
Posts : 55 Reputation : 0 Join date : 2010-10-05 Age : 65 Location : Uitenhage
| Subject: KOHAKU Mon Oct 11, 2010 5:01 pm | |
| HI MANNE EK WIL WEET OF IEMAND N KOHAKU HET OM TE VERKOOP EN WAT IS DIE PRYS |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 53 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: KOHAKU Mon Oct 11, 2010 8:40 pm | |
| Hi Deon hang af soek jy n goeie kwalityd een of maar net een vir die pond.Ek weet van n swak gehalte 3step wat oom Neviile het |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: KOHAKU Mon Oct 11, 2010 8:52 pm | |
| |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 53 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: KOHAKU Mon Oct 11, 2010 9:15 pm | |
| |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: KOHAKU Mon Oct 11, 2010 9:31 pm | |
| Hi Frans,
Weet jy waar is Uitenhage my vriend dis hel ver, en daar was, as ek reg is altyd n Volkswagen fabriek dis al so ent verder is Port Elisabeth, nog n plek wat meeste mense nie van weet. Om n vis daar te kry is geen grap hoor. Anders kan ons vir Bernhard vra en stuur vir Chris n klomp Kohakus en andere.
Ag sorry man Chris, ek dink ek moet die laaste spawn se eiers hou en as hul uitgebroei het moet ek maar vir jou n paar duisend fry stuur he. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: KOHAKU Mon Oct 11, 2010 10:19 pm | |
| |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 6:34 am | |
| Bobby Hy sal weer bel met n probleem. Wag, next time kan hy maar die hoere self uitsorteer. Ek skeur al sy sertifikate op, hy moet voor begin leer oor kohaku veral. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 7:57 am | |
| Hi Frans,
Moenie worry nie,kontak my vir jou meesters-graad! |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 9:13 am | |
| Ai, al weer n negatiewe posting oor my vis en jy het reeds rondte een verloor. Lyk my die sout brand in die wonde. Darem bly om te sien hy hou julle aan die praat. Frans weet net so goed as jy daai is n wenner Net om julle memory te verfris: |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 10:02 am | |
| Frans, Laat ek dit tog uitspel: - Quote :
- Ek skeur al sy sertifikate op, hy moet voor begin leer oor kohaku veral.
Ek het hierna verwys! Onthou die Bloody Merry! dit help vir die geklop! |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 12:52 pm | |
| - Quote :
Ag sorry man Chris, ek dink ek moet die laaste spawn se eiers hou en as hul uitgebroei het moet ek maar vir jou n paar duisend fry stuur he.
Hou op terg en doen dit oom Neville! Ek het plek.... |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 1:16 pm | |
| Sal jou op hoogte hou Chris ek belowe. |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 1:40 pm | |
| Dis reg! Oom kan die 1ste opsie kry op die skou vissies wat daaruit kom & dit verniet ook nog. |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 5:01 pm | |
| - Deon and Lady wrote:
- HI MANNE EK WIL WEET OF IEMAND N KOHAKU HET OM TE VERKOOP EN WAT IS DIE PRYS
Waarna kyk jy Deon? Ek het 'n paar opsies van tosai tot 65cm. Hoe kwaliteit. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 5:20 pm | |
| |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 5:49 pm | |
| Niks Goshiki nie. Is maar 'n hoe risiko vis om aan te groei. Hulle draai selde uit soos wat ons hoop of in die tydskrifte sien.
|
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 6:05 pm | |
| Hi Ernst
Ja ek besef dit maar dit bly'n mooi vis. Dink dit enige man se droom. My ondervinding is baie min maar 'n mooi Goshiki bly mooi. Dink dit was joune wat prys by skou gewen het. Is bereid om kans te waag. So as iemand een het sal ek graag van dit wil hoor. Mens weet nooit |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 6:10 pm | |
| Maruis, dit was een van Drikus |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 6:49 pm | |
| Nou hoekom het die man dit nie verkoop nie dan was hy ten minste 1000km noord van see punt waar hy hoort hehe |
|
| |
Drikus van Dijk
Posts : 11 Reputation : 0 Join date : 2009-12-29 Location : Vredenburg
| Subject: Re: KOHAKU Tue Oct 12, 2010 10:14 pm | |
| Marius, daai Goshiki het nog n pad om te loop. Ek is seker sy is een van daai wat nog in die tydskrif sal eindig. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: KOHAKU Thu Dec 02, 2010 10:26 am | |
| |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: KOHAKU | |
| |
|
| |
|