|
|
Author | Message |
---|
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Giving it a Go Thu Sep 30, 2010 9:50 pm | |
| My attempt at spawning. Will it work? What do you guy's think. Any advice Note the submersible pump in the center pumping towards the surface. That is my alternative to aeration. Called "Flooming". |
|
| |
Jack Bach
Posts : 136 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17 Location : Montana, Pretoria
| Subject: Re: Giving it a Go Fri Oct 01, 2010 6:27 am | |
| No Neville! You're too old to spawn......leave it to the koi! |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Giving it a Go Fri Oct 01, 2010 8:13 am | |
| Dit sal werk as oom hulle net daar los vir die spawning proses....
MAAR, as oom van plan is om die kleintjies te laat hatch in daardie bad sal ek nie aanraai om 'n submersible pomp te gebruik net so nie. As daai fry uitbroei gaan hulle ingesuig word as hulle naby die pomp swem. Daar kan dalk eiers ook in die pomp beland. Ek het al klein fry verloor deur 'n submersible. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Giving it a Go Fri Oct 01, 2010 8:44 am | |
| Dankie Chris
Jy is heeltemal reg die pomp sal alles wat ondertoe gaan insuig, nooit so daaroor gedink.
Die plan is om die eiers na n vriend se grond dam te neem.
Haai Jack het jy nog nooit van die blou pilletjies gehoor nie. |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Giving it a Go Fri Oct 01, 2010 10:22 am | |
| Dis mos dieselfde blou pilletjies wat oom De Villiers se middelvinger styf gemaak het... |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Giving it a Go Fri Oct 01, 2010 1:04 pm | |
| |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Giving it a Go Fri Oct 01, 2010 6:25 pm | |
| Nee Neville, haal daai pomp uit. Die visse gaan hulle lelik seer maak daar teen...Koi seks is baie rof jong. Jou spawning brushes lyk ook so bietjie min? Hoop ook nie dat daai donker Filter brushes is in die dam nie. Die draad van die Japanese filter brushes sal die kois ook seer maak.
Ek sal se sit so bietjie plante in. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Giving it a Go Sat Oct 02, 2010 1:08 am | |
| Hi almal,
Dankie Wayne, nee dis net nog kort spawn borsels en ek het al die punte met pypies oorgetrek. Maar ek het vandag ook n klomp lemoen sakkies ingesit, maar moet se dit was heeltemal te min ek sal met die volgende vis 4x soveel insit, daar is baie eiers op die bodem. Wayne ek hoor oor die pomp maar hy het geen skerp punte en staan ver van die borsels af ek dink dit sal ok wees. Sal hom next time uithaal in die aand.
Sjoe maar ek is verlig, was baie bekommerd oor my Utsuri se pens man maar gelukkig het sy toe begin spawn van so 12.00 af. daar is duisende eiers, en hulle jaag haar nogsteeds.
Jy sien Jack die blou pilletjies werk ne.
Dankie vir al die raad ek gaan nou die water skoon maak en dan my Gin Ichuba insit dat sy ook haar pens kan afblaas.
Dit is nogal interesant om dop te hou.
Die vaag nou is hoeveel MG sit ek in tot iemand die lot kom wegvat.
|
|
| |
albie
Posts : 309 Reputation : 0 Join date : 2008-03-31 Age : 64 Location : Kempton Park, South Africa
| Subject: Re: Giving it a Go Sat Oct 02, 2010 6:52 am | |
| Hi Neville
Net bietjie raad- ek het twee koi met groot pense, veral 'n utsuri is groot, maar sy is van 'n swak kwaliteit. Moet mens liewer hulle uithaal en wanneer? Wag ek tot die mannetjies hulle begin jaag?
James Norrie het vir my voorgestel dat ek 'n groot klomp shade cloth insit, wag tot dit reen, doen 'n goeie water change en hulle behoort te spawn.
Ek wil maar net die pense laat afblaas, niks meer nie
Albie |
|
| |
albie
Posts : 309 Reputation : 0 Join date : 2008-03-31 Age : 64 Location : Kempton Park, South Africa
| Subject: Re: Giving it a Go Sat Oct 02, 2010 6:53 am | |
| |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Giving it a Go Sat Oct 02, 2010 7:46 am | |
| Hi Albie,
Nee in my geval het hulle haar nie gejaag in die groot dam nie en blykbaar sal hul nie as daar geen spawn materiaal in is nie.
Ek sien vanoggend die goed in die water met die meeste eiers op is die paar hiasinte wat ek ingesit het.
Ek glo die shadecloth sal werk maar die groente sakkies het regtig in my opinie die ding gedoen.
Neem doodeenvoedig n groentesakkie sit n klip in en sit hom in die water jy lyk soos n plant en hulle jaag haar tussen dit in.
Jay moet bo toemaak hulle gaan erg tekere baie meer as ek en jy hoor.
dink nie jy moet minder as 25 sakkies gebruik en net 1 wyfie en twee mannetjies op n slag.
|
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Giving it a Go Sat Oct 02, 2010 5:04 pm | |
| Hi Neville
MG...hmmm. Gaan jy nie die "unfurtilised" eiers uit haal nie? Hulle sal sommer binne 'n dag begin vrot en fungus optel en hulle kan die gesonder "furtilised" eiers aansteek. Jy kan met Robert & Carol hier oor praat hulle het al hele spawnings so verloor.
Die beste is om die viss tespawn, ma weg teskuif na 'n nuwe dam na die spawning (nie die main dam nie), gooi die pa terug in die main dam. Neem dan van die eiers wat aan die borsels vas sit uit en skuif na die nuwe area waar hulle gaan uitbroei. Vat dan die spawning dam en al die eiers wat jy nie saam neem nie en spoel hom uit en steriliseer. Op die manier het jy geen MG of MB nodig nie.
Ek het nou die dag gesien dat van doe koi plase 'n "hatchery" het. Hulle het eiers in groot plat tupper ware houers met 'n air stone in elk een. Hulle het 'n groot rak met seker so 30 tpperware houers. Die houers is dan gemerk met die spawning pair se name en datums. Dis natuurlik net 'n paar eiers van elke spawning. Die eiers broei dan uit in die houers en die vissies word dan 7 dae na hatching geskuif na die grond damme. Dis ook baie makliker om die water kwaliteit so tebeheer. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Giving it a Go Sat Oct 02, 2010 7:02 pm | |
| Hi Wayne
Baie dankie, ek glo jy is reg, maar ek gaan nie self die goed grootmaak daarvoor sien ek darem nie kans nie. Die hoof idee was maar om die wyfie te verlos van haar eirs.
Maar toe het twee manne wat broei my gevra vir die eiers en dis reeds weg 1 lot na modderdam en die ander na iemand wat sal grootmaak. So dit is nou hulle probleem.
Die modderdam is mooi groot en dit is aan my spawning gealokeer en ek kan nog insit so ons sal mooi sien hoe hulle ontwikkel (as hulle ontwikkel) Intussen het ek die dam mooi skoon gemaak, VirkonS in gesit, nuwe sakkies ( al my duur borsels ens is nou by die ander manne).
Gaan more probeer dat my Gin Ochiba ook spawn. Ek het nog so 4 wat ek gaan probeer.
|
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Giving it a Go Sun Oct 03, 2010 9:06 pm | |
| Hi All Please again take note of the different methods of aeration used and the cleanliness of the flooming method compared to the foamy air stone method? A bit disappointed today, The fish I thought were male turned out to be female, suppose that is better for future quality but now I don't have proper pairs to mix. Anyway it is just to get the females to get rid of the load. The Shiro that spawned yesterday looks great again. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Giving it a Go Thu Oct 07, 2010 1:35 am | |
| Well as you see still up late or rather early. Did I have a problem to get this second Bi..ch to spawn 3 days later and 3 males. poor sanke he had to come do it again. She eventually started spawning at around midnight. Tomorrow I will have to cleanup the mess again but fortunately another bloated female saved. Actually a nice Gin Itchuba. Wow thought I am going to have to give up on her.
|
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Giving it a Go Thu Oct 07, 2010 8:21 am | |
| Ag nee shame oom Neville. Moenie so lelik wees met haar nie, sy was seker nog 'n virgin! NIE MEER NIE!! |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Giving it a Go Thu Oct 07, 2010 10:38 am | |
| Neville, i got a anwer to your question:
Q: How soon after spawning can you reuse a male?
A: After a few hours. (give him a day or two is what ill say before the poor bugger gets a heart attack) |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Giving it a Go Thu Oct 07, 2010 1:05 pm | |
| Thanks Wayne
Poor sanke is going to love me for this, every couple days a new female. He did all the work again last night.
I have at discovered two more males not the best mix but at least for now it is fine.
Wayne wonder if it will help if I also start eating shogun ? |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Giving it a Go Thu Oct 07, 2010 2:53 pm | |
| - Neville wrote:
- Wayne wonder if it will help if I also start eating shogun ?
|
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Giving it a Go Sun Oct 10, 2010 7:15 pm | |
| Well, can you believe it. The third female spawned from 11.00 today and she finished the job around 5.00. I have returned them to the main pond. New couple tomorrow morning.
This is hard work, and I still have at least 5 to go.
Jaco can maybe tell us here, will it be ant good to put a gin Itchuba with a doits itchuba male, can one expect to see some doits Itchuba offspring. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Giving it a Go Mon Oct 11, 2010 9:18 am | |
| Please let me help you; you must be talking about an OCHIBA-SHIGURE! A blue-grey Koi with a brown pattern. Now, to answer your question while I am at it.......... If both the Female and Male are Wagoi, the chances are good for 100% Wagoi fry If the Female is a Wagoi and the Male Doitsu, it could be 50/50 If the Female is Doitsu and the Male Wagoi, it could be 50/50 But if the Female is from a Wagoi/Doitsu spawning and the Male from a 100% Wagoi the ratio could be 75%Wagoi and 25% Doitsu. If it’s the other way around it could be 25% Wagoi and 75% Doitsu. When both came from Wagoi/Doitsu spawning it could go anyway. PS. I hear a Bloody Merry is good to stop that knocking the morning after! |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Giving it a Go Mon Oct 11, 2010 10:17 am | |
| |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Giving it a Go Mon Oct 11, 2010 12:21 pm | |
| Baie dankie Chris, ek het geweet ek het dit al gelees, kon net nie onthou waar nie. So ek neem aan daar is geen waarborge nie. Die enigste manetjie wat ek kan kry naaste aan my "Ochiba Shigure" is n Doits Ochiba wat ek gaan leen. So ons sal maar sien wat gebeur, soos ek al voorheen gese het dit is nie vir die goeie teling op die stadium dit gaan oor om die wyfie van haar eiers te verlos. My grond dam raak ook nou seker al vol en ek het nog so 4 om te gaan. Ek gaan vanaand n mooi Kohaku paar insit saam met n sankie, effe kleinerig sal maar kyk. Ek moet se ek geniet die storie en sal volgende keer regtig probeer om beter visse te meng. Trust my spelling is correct this time
Last edited by Neville on Mon Oct 11, 2010 12:51 pm; edited 1 time in total |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Giving it a Go Mon Oct 11, 2010 12:32 pm | |
| Jy het die verkeerde U gedruk, probeer die een regs van die u wat jy gebruik het.......................fokus!!!! |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Giving it a Go Mon Oct 11, 2010 5:51 pm | |
| Hi Here is some of the eggs from yesterday's spawn, The pond ready to except the spawning couple, Honey moon suite. Veggie bags still to come The result What a spawn 25 bags similar to this and we vacuumed about 2 Lt of eggs from the floor. Three ogons in for tonight. the female mm does not look well she has had what I think a tumor for a while now, hope I see it gone after this. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Giving it a Go | |
| |
|
| |
|