Paul,
ja die rooi is nie weg maar word nou oorheers deur die nuwe swart, ek het baie getwyfel oor die vis voor ek hom geneem het en toe maar op die ou end besluit ek vat n kans met hom. Sou graag meere rooi agter wou sien maar dit lyk of hy redelik swart gaan word daar is heelwat onderliggende swart wat nog gaan uitkom.
Sal maar sien
Ek stoei nog bietjie met die showa's saam.
Baie dankie in elk geval